Rugkoorddiere

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Rugkoorddiere" op die wiki

  • Thumbnail for Rugkoorddiere
    Die Rugkoorddiere of Chordata is 'n filum in die koninkryk Animalia (diere) wat gewerweldes, maar ook ’n groep naverwante ongewerweldes, insluit. Die...
  • dierefilums van vandag het in dié tydperk ontstaan, insluitende die vroegste rugkoorddiere. Volgens 'n geskrif in 2019 behoort die tydperk vervroeg te word om...
  • Thumbnail for Dinocephalia
    Dinocephalia (kategorie Rugkoorddiere)
    Dinocephalia, of die dinosefaliërs, is ’n klade vroeë, swaarlywige terapsides wat vir ’n kort tyd in die Middel-Perm, tussen 270 miljoen en 260 miljoen...
  • Thumbnail for Rooiaas
    Rooiaas (kategorie Rugkoorddiere)
    Rooiaas (Pyura stolonifera) is 'n manteldier of sakpyp wat aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom. Pyura stolonifera is 'n volop alleenstaande tussengetybewoner...
  • Thumbnail for Lansetvissies
    Lansetvissies (kategorie Rugkoorddiere)
    Die lansetvissies (Cephalochordata) is 'n groep rugstringdiere sonder skedel, werwelkolom of kake. Vandag is daar net twee families met drie genera en...
  • Thumbnail for Manteldiere
    Manteldiere (kategorie Rugkoorddiere)
    Die manteldiere (Tunicata) is 'n subfilum van die rugstringdiere (Chordata). Hierdie diere leef in vlak seewater en word gekenmerk deur 'n gedaantewisseling...
  • Thumbnail for Gebit
    Gebit (kategorie Rugkoorddiere)
    Die gebit is die versameling tande, snytande (voor), slagtande (voorhoeke) en kiestande (agter) wat gewerweldes met kake in hulle monde het en waardeur...
  • Thumbnail for Mesosaurus
    Mesosaurus (kategorie Rugkoorddiere)
    Mesosaurus (wat middel-akkedis beteken) is ’n uitgestorwe genus reptiele van die vroeë Perm van Suider-Afrika en Suid-Amerika. Saam met die genera Brazilosaurus...

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pous Innocentius IISendelingposisieMiddelmisbruikSkisofrenieHondsdolheidDulcie van den BerghIndiëEuropaSterIan GoodfellowBruin menseNederduitse Gereformeerde KerkOutismeBosluisbytkoorsAllan BoesakJoaquin PhoenixEkonomieKnopiespinnekopRolprentDuitsLewerDuitse WikipediaGuineeGeskiedenis van erotiese afbeeldingsDocumentaSeksposisieMiddeloorontstekingVingerseksVrymesselaryRomeinse provinsieOlifantCecilia Payne-GaposchkinStellenboschHerfsGurbanguly BerdimuhamedowGenitale vratAfrikaanse skrywersRugbywêreldbeker 1991BloedplaatjieSupersoniesWes-SamoaGoddelike KomedieKnieLys van Griekse mitologiese figureJudeaPornografiese akteurAkupunktuurProstaatkankerHoofstadMonargie van die Verenigde KoninkrykVolstruisGabriëlNarkoseVerenigde KoninkrykGoogle TranslateGodsdiensFriedrich SchleiermacherFraktuurAbantu Batho CongressNic de JagerZuurbekomPriaposOrgasmeVierkleurKaartMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaVaginaSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsSalomoDominika2013 Aboe Dhabi Grand PrixDigvormSaudiaLandbouGewone janfrederikWikipediaAustralië🡆 More