Soekresultate vir
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Rugkoorddiere" op die wiki
Die Rugkoorddiere of Chordata is 'n filum in die koninkryk Animalia (diere) wat gewerweldes, maar ook ’n groep naverwante ongewerweldes, insluit. Die... |
dierefilums van vandag het in dié tydperk ontstaan, insluitende die vroegste rugkoorddiere. Volgens 'n geskrif in 2019 behoort die tydperk vervroeg te word om... |
Dinocephalia (kategorie Rugkoorddiere) Dinocephalia, of die dinosefaliërs, is ’n klade vroeë, swaarlywige terapsides wat vir ’n kort tyd in die Middel-Perm, tussen 270 miljoen en 260 miljoen... |
Rooiaas (kategorie Rugkoorddiere) Rooiaas (Pyura stolonifera) is 'n manteldier of sakpyp wat aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom. Pyura stolonifera is 'n volop alleenstaande tussengetybewoner... |
Lansetvissies (kategorie Rugkoorddiere) Die lansetvissies (Cephalochordata) is 'n groep rugstringdiere sonder skedel, werwelkolom of kake. Vandag is daar net twee families met drie genera en... |
Manteldiere (kategorie Rugkoorddiere) Die manteldiere (Tunicata) is 'n subfilum van die rugstringdiere (Chordata). Hierdie diere leef in vlak seewater en word gekenmerk deur 'n gedaantewisseling... |
Gebit (kategorie Rugkoorddiere) Die gebit is die versameling tande, snytande (voor), slagtande (voorhoeke) en kiestande (agter) wat gewerweldes met kake in hulle monde het en waardeur... |
Mesosaurus (kategorie Rugkoorddiere) Mesosaurus (wat middel-akkedis beteken) is ’n uitgestorwe genus reptiele van die vroeë Perm van Suider-Afrika en Suid-Amerika. Saam met die genera Brazilosaurus... |