Komeet

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Komeet" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Komeet
    ’n Komeet is ’n klein, ysagtige hemelliggaam wat oor die algemeen in ’n sterk elliptiese baan om die Son wentel. Wanneer ’n komeet naby die Son kom, verdamp...
  • Thumbnail for Groot komeet
    Groot komeet is 'n komeet wat besonder helder word. Daar is geen amptelike definisie nie; die term word dikwels gebruik vir komete soos Halley se Komeet wat...
  • Thumbnail for Halley se Komeet
    Halley se Komeet, amptelik 1P/Halley, is die bekendste kortperiodekomeet en is elke 75–76 jaar van die Aarde af sigbaar. Dit is die enigste kortperiodekomeet...
  • Thumbnail for Komeet McNaught
    Die komeet McNaught of C/2006 P1 is op 7 Augustus 2006 ontdek deur Robert McNaught, 'n Australiese astronoom. Die komeet was sedert 12 Januarie 2007 gemaklik...
  • Thumbnail for C/2012 S1
    C/2012 S1 (aangestuur vanaf Komeet Ison)
    C/2012 S1, ook bekend as Komeet Ison, was ’n sonskeerderkomeet wat op 21 September 2012 ontdek is. Die ontdekking is gedoen deur Witali Nefski (Виталий...
  • Thumbnail for Komeet Ikeya-Seki
    Komeet Ikeya-Seki, amptelik bekend as C/1965 S1, 1965 VIII en 1965f, was 'n langperiodekomeet wat onafhanklik deur Kaoru Ikeya en Tsutomu Seki ontdek is...
  • Thumbnail for Komeet Elenin
    Die komeet C/2010 X1 (Elenin) is op 10 Desember 2010 deur die Russiese amateur-sterrekundige Leonid Elenin ontdek. Hy neem die komeet tydens vier opnames...
  • Thumbnail for Komeet Hale-Bopp
    Komeet Hale-Bopp (amptelik C/1995 O1) is een van die bes waargenome komete van die 20ste eeu en een van die helderstes wat in baie dekades gesien is. Dit...
  • Thumbnail for C/2020 F8 (SWAN)
    C/2020 F8 (SWAN) (aangestuur vanaf Komeet SWAN)
    (SWAN), of Komeet SWAN, is ’n komeet wat op 25 Maart 2020 ontdek is op foto's deur die SWAN-kamera aan boord van die SOHO-ruimtetuig. Die komeet het ’n skynbare...
  • Thumbnail for C/2019 Y4 (ATLAS)
    C/2019 Y4 (ATLAS) (aangestuur vanaf Komeet ATLAS)
    C/2019 Y4 (ATLAS), of Komeet ATLAS, is ’n komeet met ’n byna-paraboliese wentelbaan wat op 28 Desember 2019 deur die ATLAS-opname ontdek is. Vroeë voorspellings...
  • Thumbnail for Tempel 1
    Tempel 1 (aangestuur vanaf Komeet Tempel 1)
    Impact-ruimtesending, waartydens ’n opsetlike hoëspoedbotsing teen die komeet gefotografeer is. Dit is op 14 Februarie 2011 weer besoek, dié keer deur...
  • Thumbnail for Kreutz-sonskeerder
    verbybeweeg tydens hul perihelium. Hulle is vermoedelik fragmente van een groot komeet wat verskeie eeue gelede opgebreek het en is genoem na die Duitse sterrekundige...
  • Shoemaker-Levy 9 (kortweg SL9, amptelike benaming D/1993 F2) is 'n komeet wat tussen 16 en 22 Julie 1994 in 21 fragmente op die planeet Jupiter neergestort...
  • Thumbnail for Rosetta-ruimtetuig
    op 2 Maart 2004 gelanseer met die doel om ná ’n 10 jaar lange reis die komeet 67P/Churyumov-Gerasimenko te bereik, daarom te wentel en die landingstuig...
  • Thumbnail for Edmond Halley
    dieselfde een is wat elke 76 jaar terugkeer. Dit is nou bekend as Halley se Komeet. Dit het in 1986 die laaste keer hier sy verskyning gemaak en sal weer in...
  • Thumbnail for Wega-ruimteprogram
    Wega-ruimteprogram was twee sendings na die planeet Venus waarop ook Halley se Komeet in 1986 van nader beskou is. Wega 1 en 2 was onbemande ruimtetuie van die...
  • Thumbnail for Andromedides
    3D/Biela, of Biela se Komeet; dit kom voor wanneer die Aarde deur die stofdeeltjies beweeg wat deur die komeet agtergelaat is. Die komeet het teen 1846 verbrokkel;...
  • C/1652 Y1 is 'n komeet wat onder andere deur Jan van Riebeeck ontdek is. Dit is vir die eerste keer op 16 Desember 1652 (Juliaanse kalender) deur Nederlandse...
  • Die Eta Aquarides is ’n meteoorreën wat met Halley se Komeet verbind word. Dit is elke jaar van omstreeks 21 April tot 20 Mei te sien, met sy hoogtepunt...
  • Thumbnail for Meteoorreën
    Aarde en strome brokstukke van ’n komeet. Komete laat ’n spoor agter deurdat water verdamp en stukke van die komeet afbreek. Whipple het komete beskou...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-EuropaBruce FordyceMiltGoogle TranslateVleilandWaterbesparing in Suid-AfrikaKrokodilSeptimius AwardsDundermKrampSowjetunieMaagsweerSwemGevolge van aardverwarming op oseaneStam (taalkunde)DataverwerkingVoorsetselSamestellende afleidingAntjie SomersDistrik SesSelfmoordHomofoonKatSportPastoorFotosinteseSonnestelselSpreeuOnbemande vliegtuigKweekhuiseffekRuslandVratNelson MandelaOntwikkelende landDrinkwatervoorsieningHoedMeervoudVoedingKommaCleopatra VIIPriemgetalLys van medisinale kruieOu Apostoliese KerkByvoeglike naamwoordJapanSnaarinstrumentGesondheidVisLetterlike en figuurlike taalgebruikSanskritTydSpringbokkeJazzMeningsverskil oor aardverwarmingRuimteLys van bekende Suid-AfrikanersAngssteuringNederlandsAborsie in Suid-AfrikaDuitslandPesachNederduitse Gereformeerde KerkHindoeïsmeVarkLys van Joodse feeste en herdenkingsTropiese sikloonWoestynGloeilampWaterpokkiesGemeenskapsorganisasieOrale seksMaroela MediaDiepaartromboseWiskundeSebraDwelmmiddel🡆 More