'n Windmeul.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  windmeul    windmeule, windmeulens, windmeules    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  windmeultjie    windmeultjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Masjien wat deur wind aangedryf word.

    Voorbeeldsinne

Windmeulens word onder andere gebruik om water te pomp, graan te maal en elektriese krag op te wek.

    Spreekwoorde

«'n Klap van die windmeul weg.»
'n Bietjie mal wees.

    Verwante woorde

windpomp

    Vertalings

  Vertalings:    windmeul
Engels: windmill(en)
Nederlands: windmolen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor windmeul.