Omslag van een van Totius se digbundels.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  digter    digters    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  digtertjie    digtertjies  

Uitspraak

    
(lêer)

Woordafbreking

dig•ter

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(beroepe) Iemand wat gedigte skryf; poëtiese kuns skep.

    Voorbeeldsinne

Hoewel mens na elke skrywer van 'n gedig kan verwys as die digter van die werk, word mense wat nooit enige gedigte gepubliseer het nie, nie tot die beroepsgroep van digters gereken nie.

    Vertalings

  Vertalings:    digter
Engels: poet(en)
Nederlands: dichter(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor digter.