beroep
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
beroep | beroepe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
beroepie | beroepies |
Woordafbreking
- be•roep
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Mense se werk; waarmee jy jou brood en botter verdien; betrekking; ambag.
- 'n Ernstige versoek rig; appelleer.
- 'n Uitnodiging om 'n predikant te word.
Voorbeeldsinne
- Vlieënier is 'n persoon wat vliegtuie vir 'n stokperdjie of as 'n beroep vlieg.
- Hy het 'n beroep op strenger regulasies gedoen.
- Die dominee het 'n beroep na Naboomspruit aanvaar.
Vertalings
Vertalings: 'n Mense se werk; | |||
---|---|---|---|
|
Vertalings: 'n Ernstige versoek | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 'n Uitnodiging om 'n predikant te word. | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | beroep |
Verlede Tyd | ek | het beroep |
Werkwoord
Betekenisse
- Hulp of steun inroep; jou gedrag/mening regverdig; appelleer.
- 'n Predikant beroep.
Voorbeeldsinne
- Hy het hom op artikel 10 van die wet beroep.
- Die dominee is na Naboomspruit beroep.
Vertalings
Vertalings: beroep | |||
---|---|---|---|
|
Nederlands (nl)
Uitspraak
- Hulp:IPA: [bə.ˈrup]
-
(lêer)
Woordafbreking
- be•roep
Werkwoord
Betekenisse
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van zich beroepen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van zich beroepen
- gebiedende wys van zich beroepen
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik beroep me.
- 2.: Beroep je je?
- 3.: Beroep je!
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | beroep o | beroepen |
Verkleinwoord | beroepje | beroepjes |
Selfstandige naamwoord
🔥 Top keywords: Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5TuisbladSpesiaal:SoekKategorie:Afkortings in AfrikaanssinoniemKategorie:Idiome in AfrikaansDictionary:Manlik en vroulik van diereAfrikaansbetekenisontwikkelingDictionary:Selfstandige naamwoordDictionary:Byvoeglike naamwoordтакDictionary:Afrikaanse woorde/gewenKategorie:Woorde in AfrikaansbaieantoniemDictionary:Top 50000/Russiesbv.windDictionary:Woordelys/wens.Dictionary:Afrikaanse woorde/beSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Byvoeglike naamwoorde in AfrikaansboomafkortinglagwetDictionary:Afrikaanse woorde/toKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 7grootDictionary:Geselshoekiesekero.a.Dictionary:Afrikaanse woorde/sinuutDictionary:Afrikaanse woorde/maselfstandige naamwoordDictionary:Afrikaanse woorde/oiinteressantDictionary:Woordelys/vDictionary:Afrikaanse woorde/vebywoordaardverwarmingmôrei.p.v.Dictionary:Afrikaanse woorde/kimooiKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4koudoudverkleinwoordsinoniemeDictionary:Afrikaanse woorde/sovroeërvinnigliefdeπληθυντικόςDictionary:Community Portalbyvoeglike naamwoordWo.paddomineewoordeboektel.blokkiesraaiselteenstellingoogonderwyserfotoDictionary:Afrikaanse woorde/vofietsarmmeervouddeurKategorie:Akronieme en afkortingslêer