'n Aal/paling (Anguilla anguilla).

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  aal    ale    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  aaltjie    aaltjies  

Uitspraak

    
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(weinig gebruik) Paling; veral jonger indiwidue van Anguila anguilla.

    Voorbeeldsinne

Die koningakkedis is ’n genus van vroeë walvisse wat 'n aal-agtige lyfvorm gehad het.

    Spreekwoorde

«Hy probeer 'n aal aan sy stert vang.»
Hy probeer die onmoontlike verrig.
«'n Aal is nog geen paling nie.»
'n Ondergeskikte is nie aan sy meerdere gelyk nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: eel(en)
Nederlands: aal(nl)
'n Bierglas met aal.
EnkelvoudMeervoud
  aal    ale  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Ligte soort bier.

    Voorbeeldsinne

Ale verskil van tradisionele biere deurdat die stysel heeltemal omgesit is na suikers en dus is die bier gewoonlik helderder.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ele(en)
Nederlands: aal(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aal.


Nederlands (nl)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordaal malen 
Verkleinwoordaaltjeaaltjes

Uitspraak

Hulp:IPA: [al]
    
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(visse) Paling; veral jonger indiwidue van Anguila anguilla.

    Eienskappe

Die verkleiningsvorm aaltje(s) word veral vir rondewurms ( Nematoda gebruik.

    Afgeleide woorde

glasaal, aalfuik, aalkorf, aalglad
EnkelvoudMeervoud
Naamwoordaal v/m

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Misput se vog, vloeibare mis

    Afgeleide woorde

aalput

    Sinonieme

aalt
EnkelvoudMeervoud
Naamwoordaal o

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Lig soort bier.

    Eienskappe

In hierdie betekenis het die woord aal amper uit die taal verdwyn.

    Afgeleide woorde

aalbes