Bloemfontein

Uitsig oor Bloemfontein.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Bloemfontein

Uitspraak

    
(lêer)

Etimologie

Van die Nederlandse bloem (“blom”) en fontein (“fontein”), m.a.w. "blommefontein".

Woordafbreking

Bloem•fon•tein

Pleknaam

    Betekenisse

Die regterlike hoofstad van Suid-Afrika.

    Voorbeeldsinne

Bloemfontein staan informeel as die Rosestad bekend en word in Suid-Sotho Mangaung genoem.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Bloemfontein(en)
Nederlands: Bloemfontein(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bloemfontein.