Yzerfontein

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Yzerfontein" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Yzerfontein
    Yzerfontein is 'n vakansiedorp aan die Weskus van Suid-Afrika aan die Atlantiese Oseaan en is gewild onder branderplankryers. Die dorp het in 1937 ontstaan...
  • R315 is 'n streeksroete in die Wes-Kaap van Suid-Afrika. Dit verbind Yzerfontein aan die Weskus met Malmesbury via Darling en ander kleiner nedersettings...
  • Thumbnail for Swartland Plaaslike Munisipaliteit
    Malmesbury (setel) Moorreesburg Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Riverlands Yzerfontein Cornel Truter: Weskus - 'n Toeristegids. Tweede uitgawe. Kaapstad: Universiteit...
  • endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom vanaf Yzerfontein tot by Saldanha voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km²...
  • Thumbnail for Cleretum apetalum
    van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Yzerfontein tot by Kaap Agulhas voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 9 250 km²...
  • Thumbnail for Gereformeerde kerk Vredenburg/Saldanha
    Moorreesburg, Paternoster, Piketberg, Redelinghuys, St. Helenabaai, Velddrif en Yzerfontein in. In dié reusegebied is 14 gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde...
  • is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Yzerfontein voor. Die plant word bedreig deur kus ontwikkeling en indringerplante...
  • word gevind vanaf Alexanderbaai in die Richtersveld suidwaarts tot by Yzerfontein in die Wes-Kaap. Dit is deel van die Weskus-strandveld en duineveld biome...
  • Thumbnail for Erica bolusiae
    die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit van Yzerfontein tot by Kraaifontein voorkom. Die plant se habitat word bedreig deur voorstedelike...
  • endemies aan Suid-Afrika is en in die Wes-Kaap vanaf Paternoster tot by Yzerfontein voorkom. Die spesie is deel van die fynbos-bioom. Dit het 'n voorkomsgebied...
  • Thumbnail for Gladiolus caeruleus
    deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Yzerfontein tot by Kaap Columbine voor. Die plant se voorkomsgebied is 560 km2 en...
  • Thumbnail for Erica ferrea
    Muizenberg, Table View, Kraaifontein en Eersterivier. Dit kom steeds voor van Yzerfontein tot by Malmesbury en die Kaapse Vlakte. Lys van Erica-spesies http://redlist...
  • Thumbnail for Dasseneiland
    Dasseneiland is 10 km suidwes van Yzerfontein, Wes-Kaap in die Atlantiese oseaan. Die eiland is een van 34 ondersese berge langs die Weskus waarvan die...
  • Thumbnail for Disa draconis
    endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van die Kaapse Skiereiland tot by Yzerfontein. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km2. Daar is tans...
  • Thumbnail for Weskus- Nasionale Park
    Atlantiese Oseaan in die weste en die R27-kuspad en strek vanaf die dorpie Yzerfontein in die suide tot by Langebaan se lagune (strandmeer). Die park is veral...
  • Thumbnail for Weskus
    sy nouste betekenis hoofsaaklik betrekking het op die gebied tussen Yzerfontein en Lambertsbaai, maar ook van toespassing is op die hele kusstrook tussen...
  • spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Kaap Columbine tot by Yzerfontein voor en is deel van die strandveld aan die Weskus. Die plant het 'n voorkomsgebied...
  • Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Rocherpan tot by Yzerfontein voor. Die spesie is deel van die fynbos en sy populasie het met 30% afgeneem...
  • Thumbnail for Antimima aristulata
    Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Yzerfontein en Moorreesburg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 5800 km² maar het...
  • word in die Wes-Kaap aangetref vanaf die Vredenburg skiereiland tot by Yzerfontein waar dit in die strandveld langs die graniet rotse voorkom. Dit word...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TennisBloemfonteinAGesagRenosterRooikatGewone slakvreterNuwe TestamentMenslike penisgroottePoleGoeie VrydagTandbederfVerkleinwoordAardverwarmingBTWEnsiklopedieTermietWaterpokkiesReënspinnekopSkaakMasizole MnqaselaWerwelkolomChatGPTVarkgriep26 AprilPlatoThys die BosveldklongPampoentjiesNul is nie niks nieDoelwitApostelEkonomieEkotoerismeFotosinteseSoweto-opstandLys van medisinale kruieKasterolieMaatskaplike verantwoordelikheidBorsteAnale seksProteaJuan Antonio VillacañasTrekklavierOekraïneMagda van BiljonSterrekundeDemi Lee MooreWatersuiweringOpenbare betrekkingeKrapWiskundeKoopkragpariteitKlinkerLidwoordErtjieHomofoonJesus van NasaretStamlose broodboomKoorsBokmakierieSeksuele stimulasieDrake (musikant)Nag van die lang messeIslamitiese mitologieCarike KeuzenkampGroep TweeIntensiewe vormRobbeneilandWoordeboek van die Afrikaanse TaalAngssteuringFrankrykHartHomoniem🡆 More