Soekresultate vir
U mag die bladsy "Superaarde+Verwysings" op hierdie wiki skep, maar oorweeg dit om die soekresultate hieronder na te gaan om te bevestig of die onderwerp nie al reeds in 'n bestaande artikel gedek word nie.
’n Superaarde is ’n eksoplaneet met ’n groter massa as die Aarde, maar aansienlik kleiner as ons Sonnestelsel se kleinste reuseplanete, Uranus en Neptunus... |
Tau Ceti e (afdeling Verwysings) naaste planeet aan die ster. Dit is merkwaardig vanweë sy eienskappe as superaarde en ’n wentelbaan aan die warm binneste rand van Tau Ceti se bewoonbare... |
KOI-1686.01 (afdeling Verwysings) belang)-kandidaat het ’n radius van 1,33 keer dié van die Aarde en is dus ’n superaarde. KOI-1686.01 wentel in die bewoonbare sone om ’n dowwe ster, KOI-1686... |
Tau Ceti f (afdeling Verwysings) naaste planeet aan die ster. Dit is merkwaardig vanweë sy eienskappe as superaarde en ’n wentelbaan in Tau Ceti se uitgebreide bewoonbare sone. Nes die ander... |
Gliese 667 Cc (afdeling Verwysings) planeet het ’n massa van sowat 4,39 aardmassas en word geklassifiseer as ’n superaarde (’n planeet van tussen een en tien aardmassas). Die ster Gliese 667 C... |
Gliese 163 c (afdeling Verwysings) word dit geklassifiseer as ’n superaarde (’n planeet van tussen een en tien aardmassas). Bewoonbare sone Superaarde Méndez, Abel (29 Augustus 2012)... |
HD 7924 (afdeling Verwysings) dowwer as ons Son en het ’n laer massa en metaalinhoud. In 2009 is ’n Superaarde-eksoplaneet in ’n wentelbaan om die ster ontdek. In 2015 is nog twee planete... |
Gliese 676 (afdeling Verwysings) van minstens 11 aardmassas en ’n ander van minstens 4,5 aardmassas (’n superaarde), is ook ontdek. Die stelsel hou die rekord vir die grootste variasie... |
Gliese 832 c (afdeling Verwysings) min of meer dieselfde energie van sy ster as die Aarde. Bewoonbare sone Superaarde Wittenmyer, R. A. (21 Junie 2014). "GJ 832c: A super-earth in the habitable... |
Kepler-22b (afdeling Verwysings) gemiddelde oppervlaktemperatuur sowat 733 K (460 °C) wees. Bewoonbare sone Superaarde Klotz, Irene (5 Desember 2011) Alien Planet Could Host Life, Discovery... |
Kepler-186f (afdeling Verwysings) seisoene en ’n klimaat soortgelyk aan die Aarde s’n kan hê. Bewoonbare sone Superaarde Chang, Kenneth (17 April 2014). "Scientists Find an 'Earth Twin', or Maybe... |
K2-18b (afdeling Verwysings) ontdek is, het ’n massa van sowat agt keer die Aarde s’n en is dus ’n superaarde. Dit wentel elke 33 dae om sy moederster en is binne die bewoonbare sone... |
Planeet X (afdeling Verwysings) onlangs ontdekte ekstreme trans-Neptunus-voorwerpe: die bestaan van ’n superaarde van 2 tot 15 aardmassas verder as 200 AE met ’n wentelbaan met ’n groot... |
Kepler-452b (afdeling Verwysings) nie akkuraat is nie. As dit ’n rotsplaneet is, is dit waarskynlik ’n Superaarde met baie aktiewe vulkane vanweë sy groter massa en digtheid. Die wolke... |
Alpha Centauri (afdeling Verwysings) aardgrootte-eksoplaneet in die bewoonbare sone wat in 2016 ontdek is; Proxima c, 'n Superaarde 1,5 AE van die ster af wat moontlik 'n groot ringstelsel het en wat in... |
Mini-Neptunus (afdeling Verwysings) waterinhoud of moontlik 'n dik gasbedekking. Warm Jupiter Warm Neptunus Superaarde Planeet Nege D'Angelo, G.; Bodenheimer, P. (2016). "In Situ and Ex Situ... |
TESS (afdeling Verwysings) aankondiging van die waarneming van ’n eksoplaneet was op 18 September: die superaarde in die Pi Mensae-stelsel wat elke ses dae om die ster wentel. Dit was... |
Proxima Centauri (afdeling Verwysings) die bewoonbaarheid van die planeet. Proxima Centauri c is 'n kandidaat-Superaarde en wentel sowat 1,5 AE van die planeet af, met 'n wentelperiode van 1 900... |
Barnard se Ster (afdeling Verwysings) 2018 het ’n internasionale span sterrekundiges aangekondig hulle het ’n superaarde in ’n wentelbaan redelik naby aan Barnard se Ster ontdek. Die groot span... |
18 Scorpii (afdeling Verwysings) aktiwiteitsiklus. In 2023 is bewyse van nog 'n kandidaatplaneet gevind, wat 'n superaarde is met 'n wentelperiode van 19,9 dae. Keenan, Philip C.; McNeil, Raymond... |