Sumer

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Sumer" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Sumer
    Sumer (Akkadies: Šumeru; Sumeries: ki-en-ĝir) was een van die antieke beskawings in Suid-Mesopotamië, die hedendaagse Suid-Irak, tydens die vroeë Bronstydperk...
  • 2334-2279 v.C.: Die Semitiese hoofman Sargon van Akkad se verowering oor Sumer en Mesopotamië. Urukagina, heerser van die stadstaat Lagasj. Omstreeks 2332...
  • 2807 v.C.: Die geskatte datum waarop ’n asteroïde of komeet die aarde tussen Afrika en Antarktika getref het. Ur word een van die rykste stede in Sumer....
  • moedergodin van die heilige berge. Sy is een van die sewe hoofgode van Sumer en hoofsaaklik ’n vrugbaarheidsgodin. Tempelgesange identifiseer haar as...
  • van die Vroeë Dinastie IIIa en die begin van die Vroeë Dinastie IIIb in Sumer. Omstreeks 2400-2200 v.C.: Die bou van Stonehenge. Suidoos-Spanje word bevolk...
  • Thumbnail for Utu-hengal
    genoem Utu-hegal en Utu-Khegal) was een van die eerste inheemse konings van Sumer ná eeue van Akkadiese en Goetese heerskappy, en het aanleiding gegee tot...
  • Thumbnail for Lugal-zage-si
    middelchronologie) was die laaste Sumeriese koning voor die verowering van Sumer deur Sargon van Akkad en die opkoms van die Akkadiese Ryk. Hy word beskou...
  • Thumbnail for Ur-Nammu
    bewaarde voorbeeld ter wêreld. Sy titels was "koning van Ur" en "koning van Sumer en Akkad". Volgens die Sumeriese Koningslys het Ur-Nammu 18 jaar lank regeer...
  • Thumbnail for Ur
    Eufraatrivier in die streek Mesopotamië, in die gedeelte wat bekend was as Sumer. Die Bybelfiguur Abraham het sy kinderjare in hierdie stad deurgebring voordat...
  • Thumbnail for Sumeries
    Sumeries (𒅴𒂠, EME.G̃IR15) is die taal van antieke Sumer en ’n geïsoleerde taal wat in Mesopotamië in die Vrugbare Halfmaan (hedendaagse Irak) gepraat...
  • hedendaagse Irak. Die Sumeriese Koningslys noem dat hulle vir ’n kort ruk oor Sumer regeer het ná die val van die Akkadiese Ryk en skilder ’n prentjie van chaos...
  • Thumbnail for Uruk
    Uruk was ’n antieke stad van Sumer (en later van Babilonië) wat geleë was oos van die huidige Eufraatrivier, 30 km oos van die hedendaagse Samawah in...
  • Thumbnail for Kisj
    wigskrif: 𒆧𒆠; Akkadies: Kiššatu) was ’n antieke tell (heuwelstad) van Sumer in Mesopotamië, wat waarskynlik naby die moderne Tell al-Uhaymir in Irak...
  • Thumbnail for Eannatum
    stad Susa en ander Irannese stede vernietig en sy heerskappy uitgebrei na Sumer en Akkad. Volgens ’n inskripsie op ’n rots was Eannatum sy Sumeriese naam...
  • Thumbnail for Shu-turul
    iaas.upenn.edu. Gadd, C. J. (Cyril John) (1921). The early dynasties of Sumer and Akkad. Londen, Luzac & co. p. Plate III, BM 114703. Handbook To Life...
  • 10 Desember 2006 by http://sumerian.org/sumerlex.htm Clay Tablets from Sumer, Babylon and Assyria, Earth-history.com. Neo-Sumerian inscriptions clay...
  • Thumbnail for Koressilinder
    groot koning, magtige koning, Koning van Babilon, koning van die land van Sumer en Akad, Koning van ......, koning van die vier wêreldstreke, seun van Kambuses...
  • Thumbnail for Antieke Nabye Ooste
    geskiedenis. Die geskiedenis van die antieke Nabye Ooste begin met die opkoms van Sumer in die 4de millennium v.C., hoewel die eindtyd van bron tot bron verskil...
  • Thumbnail for Kode van Ur-Nammu
    Kode van Ur-Nammu (kategorie Sumer)
    basiese strata: die vry persone en die slawe. Kramer, History begins at Sumer, pp. 52–55. Gurney en Kramer, "Two Fragments of Sumerian Laws," 16 Assyriological...
  • Thumbnail for Platbrood
    enkele millimeter tot 'n paar sentimeter. Platbrood was reeds bekend in Sumer en in antieke Egipte. Dit is vermoedelik die oudste metode om brood te bak...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrthopteraStaalGregoriaanse kalenderAgtervoegselSpelerposisies in rugbyBlaarNasiebouKaliumCarles PuigdemontKrokodilEkonomiese VryheidsvegtersSenuweestelselLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAvbobFotosinteseMenslike penisgrootteGeslagsgelykheidSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWaterpokkiesDramaToekoms van die AardeVryheidsdagInternetChemiese verbindingNatuurrampSkilpadAprilArmoedeAardbewingBernice WestBrandmondsindroomNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHuisvliegOntwikkelende landPampoentjiesMonumentRassismeSinoniemMenseregteSaartjie BaartmanMeningsverskil oor aardverwarmingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPenisBreinkaartKindermishandelingKrimpvarkieRooiMosesGeskiedenis van erotiese afbeeldingsGewone breukeToerismeViëtnamBorskankerAsiëBybelWoordsoortAkuutPinksterKarlien van JaarsveldBelastingTweede Vryheidsoorlogg8ftoDeon GrootSuid-Afrikaanse InkomstediensSkildklierDiskriminasieSosiale mediaOntwikkelde landPolisieTelefoonSwangerskapMalariaBoomLys van Suid-Afrikaanse skrywersBuffelBritse Ryk🡆 More