Pentateug

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Pentateug" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Pentateug
    Die Pentateug is die eerste vyf boeke van die Ou Testament in die Bybel. Penta is Grieks vir 5 en Teuchos is Grieks vir boek. Pentateug beteken dus die...
  • Wet kan verwys na: Grondwet van Suid-Afrika Pentateug Reg Tien Gebooie...
  • Thumbnail for Hebreeus
    die Tanag (die Ou Testament vir Christene, insluitende die Tora, die Pentateug vir Christene) en die Talmoed (bestaande uit Misjna en Ghemara) is hoofsaaklik...
  • Thumbnail for Tora
    Πεντάτευχος (Pentáteuchos), Latyn: Pentateuchus of Pentateuchum, Afrikaans: Pentateug, letterlik: "vyf boeke" of "vyf boekrolle". In sy breedste betekenis verwys...
  • Thumbnail for Samaritaanse alfabet
    Levant, gebruik vir godsdienstige geskrifte, insluitende die Samaritaanse Pentateug, geskrifte in Samaritaanse Hebreeus en vir kommentaar en vertalings in...
  • Thumbnail for Psalms
    eerste vyf boeke van die Bybel, die Torah - die Wet - (ook bekend as die Pentateug) te ego. Daar is 150 psalms in die Bybel deur verskillende digters. Die...
  • Thumbnail for Ou Testament
    oogpunt. Maar wat baie belangriker is, is dat hierdie vyf boeke (ook die Pentateug genoem) die grondwet bevat vir die uitverkose volk van God. Langsamerhand...
  • Thumbnail for Abihu
    Septuaginta as αβιουδ Abiud , in die Vulgata as Abiu ,en in die "Samaritaanse Pentateug" as "Ābiyyu" weergegee. Abihu is die tweede seun van Aäron en Eliseba...
  • Thumbnail for Papyrus Fouad 266
    940; TM nr: 62290; LDAB id: 3451: VH: 0056) is 'n eksemplaar van die Pentateug in die Griekse weergawe van die Hebreeuse Bybel, bekend as die Septuagint...
  • Thumbnail for Levitikus
    geroep") is die derde boek van die Hebreeuse Bybel en die derde boek van die Pentateug. Die boek se naam dui aan dat die nageslag van Levi, die priesters en...
  • Thumbnail for Tanag
    Griekse (Septuagint) en Siriese (Pesjitta) vertalings en die Samaritaanse Pentateug in. Verskille tussen dié bronne en die Masoretiese teks het aanleiding...
  • Thumbnail for Misjna
    tradisie het God aan Moses sowel 'n skriftelike Tora (die vyf boeke van die Pentateug) asook 'n mondelingse Tora geopenbaar. Die Misjna is neergeskryf in 'n...
  • Thumbnail for Russiese Bybelvertalings
    1822 is Filaret se vertaling van die Psalms gepubliseer. In 1825 is die Pentateug, Josua, Rigters en Rut uitgereik. In 1826 is die Bybelgenootskap saam...
  • Thumbnail for Moses
    Dit is die tweede van die eerste vyf boeke van die Bybel wat ook die Pentateug of die Boeke van Moses genoem word, omdat hulle volgens oorlewering deur...
  • Thumbnail for Koran
    sou hê. Die Koran erken ook Christelike en Joodse geskrifte soos die Pentateug (eerste vyf boeke van die Bybelse Ou Testament en die Tora) en die *Psalms...
  • hoofsaaklik in Ge'ez geskryf. Hulle heiligste boek, die Orit, bestaan uit die Pentateug, sowel as Josua, Rigters en Rut. Die res van die Ethiopiese Joodse kanon...
  • Thumbnail for Genesis
    die begin) is die eerste boek van die Joodse Tanag, die Samaritaanse Pentateug asook die Christelike Ou Testament (ook Hebreeuse Skrifte genoem). Dit...
  • Thumbnail for Judaïsme
    betekenis van die woord verwys die Tora net na die eerste vyf boeke (Pentateug) van die Hebreeuse Bybel, wat Jode glo deur God aan Moses geopenbaar is...
  • Thumbnail for Toring van Babel
    Pentateug; in die laat 19de eeu is die dokumentêre hipotese egter deur Julius Wellhausen voorgestel. Daarvolgens word vier bronne vir die Pentateug voorgestel:...
  • Thumbnail for Dimitri Verhulst
    geskryf. Sy roman uit 2015 getiteld Bloedboek, 'n hervertelling van die Pentateug, is geprys in De Morgen vir die vermaaklikheidswaarde daarvan; in die...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Amptelike taalHipoteseSeksuele penetrasieDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Johan StemmetLys van sterrewagkodesLys van politieke partye in Suid-AfrikaWeegskaal (sterreteken)Olimpiese Somerspele 2004Geskiedenis (vakgebied)GriepWelkomTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinSlag van die Goue SporeMaselsJada FireWiskundige terminologieKerkslawiesPeach van PletzenProstaatkankerYouTubeVolstruisJaarAmerikaanse dollarCaroline, Prinses van HannoverLemoenduifHaasSiembambaOogRaymond KurzweilIan GoodfellowIranLandbouBlourokkeWikiLeaksTurks- en CaicoseilandeKoronavirussiekte-2019Afrikaanse skrywersSkrikkeljaarBelarusSluipmoordMasturbasieNazi-DuitslandWaterpokkiesSuikersiekteOlifantTolla van der MerweLemnosKanadaCas Janse van VuurenFransErnst van der WaltPhilip GlassDarwinismeKleinkolmuskeljaatkatSpysverteringstelselPous Pius XEnkelvoudige sinPous Nicolaas IVEpilepsieBy2018 Australiese Grand PrixHenri MoissanIndies-Pakistanse Oorlog van 1965EkonomieSmall HandsHerpes simplexAngina pectorisGoddelike KomediePous Celestinus IIIChristendom18de eeuVolkekundeVoortrekkermonumentKursiefKaart🡆 More