Musiekinstrument

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Musiekinstrument" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Musiekinstrument
    'n Musiekinstrument is 'n toestel bedoel om musiek mee te maak. Musiekinstrumente kan uit verskillende materiale soos hout, koper, glas ens. bestaan. Musiekinstrumente...
  • Thumbnail for Gorra (musiekinstrument)
    Die gorra is ‘n musiekinstrument uniek aan Suider-Afrika. Dit is ‘n snaar- en blaasinstrument, bestaan uit ‘n riet, ‘n seningdraad en ‘n kalbas as resonator...
  • Thumbnail for Orrel
    'n Orrel is 'n klawerbord-musiekinstrument wat uit meer as een afdeling bestaan. Elke afdeling word op sy eie klawerbord of manuaal met die hande gespeel...
  • Thumbnail for Trekklavier
    'n Trekklavier is 'n musiekinstrument, 'n "groot konsertina" met klawers soos 'n klavier. Dit staan ook bekend as 'n akkordeon. Die bekendste trekklavierspeler...
  • behulp waarvan die een of ander taak verrig word (werktuig, apparaat). Musiekinstrument, 'n toestel bedoel om musiek mee te maak. Kompas, toestel wat vir rigtingaanduiding...
  • Gorra, gora, gorê, gorah kan verwys na Gorra (musiekinstrument) Gorra (watergat)...
  • Thumbnail for Konsertina
    'n Konsertina (ook wel 'n krismiswurm genoem) is 'n draagbare musiekinstrument wat in die hande gehou word. Dit het knoppies vir klawers en 'n blaasbalk...
  • Thumbnail for Ukelele
    Ukelele (of ukulele) is 'n klein kitaaragtige musiekinstrument met vier snare wat gewoonlik met 'n plektrum getokkel word. Ukelele's word gewoonlik met...
  • Thumbnail for Membranofoon
    'n Membranofoon is 'n musiekinstrument waarmee klank geproduseer word deur 'n gespanne vel (membraan) te laat vibreer. Die vibrasie word voortgebring deur:...
  • Thumbnail for Grondtoon
    grondtoon van 'n komplekse geluid (soos byvoorbeeld die toon van 'n musiekinstrument) is gewoonlik die laagste frekwensie van die klank wat ontstaan as...
  • Thumbnail for Mondfluitjie
    'n Mondfluitjie is 'n musiekinstrument wat bespeel word deur met die mond daarin te blaas en suig. Dit staan ook as 'n mondharmonika of 'n bekfluitjie...
  • Thumbnail for Moonlander
    Die Moonlander is 'n elektriese musiekinstrument wat in 2007 deur die Nederlander Yuri Landman gemaak is vir Sonic Youth in New York. Artikel op spunk...
  • Thumbnail for Metronoom
    'n Metronoom is 'n musiekinstrument wat gebruik word om tempo aan te gee deur die aangegewe maat van musiek hoorbaar af te tik. Dit kan gestel kan word...
  • Thumbnail for Moodswinger
    Die Moodswinger is 'n elektriese musiekinstrument wat in 2006 deur die Nederlander Yuri Landman gemaak is vir Liars van New York. Liars - Leather Prowler...
  • Thumbnail for Saxofoon
    Die Saxofoon (soms saksofoon geskryf) is 'n musiekinstrument wat in die 1840's deur Adolphe Sax in Parys ontwerp is. Hy was lid van die familie Sax wat...
  • Thumbnail for Klok
    word, of 'n groep klokke wat onderling in klank harmonieer, kan as 'n musiekinstrument, die klokkespel, gebruik word. Die oudste bekende klokke is uit hout...
  • Thumbnail for Omvang (musiek)
    In musiek is die omvang, of die chromatiese omvang, van 'n musiekinstrument die afstand van die laagste na die hoogste toonhoogte wat dit kan speel. Vir...
  • Thumbnail for Pan (mitologie)
    soms nege) stukke daaruit gesny en hulle aanmekaargelas. Dit het die musiekinstrument die panfluit geword. Hy is daarna selde daarsonder gesien. Pan is beroemd...
  • Thumbnail for Lieze Stassen
    was gebroke en het gesweer sy sal nooit weer sing of selfs aan 'n musiekinstrument raak nie. In 2011 verhuis sy na 'n perdeplaas waar sy 'n geestelike...
  • Thumbnail for Valiha
    Die valiha is ’n buisagtige musiekinstrument van Madagaskar soortgelyk aan ’n siter. Dit word van ’n spesie plaaslike bamboes gemaak en beskou as die land...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JeugdagAfrikaanse Taalmonument (Welkom)DonkieVoëlMiljardPaarl GimnasiumHaaieSwartrenosterJodeAfro-AmerikanersNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVlekvrye staalMaagsweer19de eeuCeresRobbeneilandStedelike gebiedAvbobEjakulasieVraag en aanbodLettergreepBetonTrekarbeidHondLabia (geslagsdele)KommaDarwinismeElektrisiteitTermietHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalToringGroepsdrukKolonialismeHorlosieOopbroninhoudLeierKonflik (proses)OntbossingWillie JoubertLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWeer (meteorologie)Stollingsgesteente7de LaanLongontstekingKarooPersentasieMag (sosiale wetenskappe)NiemetaalNatriumtiosulfaatKopieregHoedKommunismeNatuurKlem-in-die-kaakVlinderOutismeLetterlike en figuurlike taalgebruikTrappe van vergelykingSirkelKrieketSterAsiëPornhubNamibiëMarie AntoinettePropagandaRooms-Katolieke KerkMadison IvyDermpoliepSwitserlandOlifantJosef Stalin🡆 More