Mondfluitjie

'n Mondfluitjie is 'n musiekinstrument wat bespeel word deur met die mond daarin te blaas en suig.

Dit staan ook as 'n mondharmonika of 'n bekfluitjie bekend. Mondfluitjies word oor die algemeen in drie klasse geklasifiseer: diatonies, tremolo en kromaties, ten spyte van die feit dat daar nog ‘n horde ander tipes ook is. Hierdie drie is die mees bekende, word die meeste gespeel en die meeste verkoop.

Mondfluitjie
Persoon wat 'n klein mondfluitjie speel.

Behalwe as jy 'n uitstekende musikant is, sal jou keuse normaalweg op 'n diatoniese 10-gaatjie blues mondfluitjie uitloop, vir die eenvoudige rede dat hierdie mondfluitjie vir enige styl gebruik kan word, insluitend country, blues, rock, gospel, folk en selfs klassieke musiek. Meeste professionele spelers is diatoniese spelers.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Musiekinstrument

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suider-AfrikaPofadder (slang)GeurmiddelKlimaatVlag van BangladesjDiepaartromboseChristo WieseIndiëHennie MaasKuberkrakerTweede VryheidsoorlogTropiese huisgeitjieWladimir PoetinPersentasieSirkelDepressie (gemoedstoestand)Trappe van vergelykingGodGuillain-Barré-sindroomAardbewingTurksvySteve HofmeyrGeorgiese nasionale rugbyspanWayde van NiekerkWhitey BassonErica RhodesGesinsdagBoeberSterInhoudSuid-Afrikaanse WeermagMarkus JoosteSwitserlandSkrikkeljaarSwangerskapAkroniemHartversakingCleopatra VIIBreinvliesontstekingLiesbreukAndré SchwartzVoorsetselLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBrongitisKanadese nasionale krieketspanAnale seksKoos BekkerSterrestelselAnrich HerbstPapegaaieDassievoëlKoninkryk van die NederlandeKomeetRooibokSolidariteitDemensieOntsteking (geneeskunde)Duitse maselsTandbederfGewone drolpeerSerafín DengraSeksuele stimulasieNamakwalandEGeslagDeelstate van die Verenigde State van AmerikaNederduitse Gereformeerde KerkVoedingKlitorisLys van politieke partye in Suid-Afrika🡆 More