Klier Funksie

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • ’n Klier is ’n orgaan in ’n dier se liggaam wat ’n stof soos hormone sintetiseer om in die bloedstroom (endokriene klier) of in holtes in die liggaam...
  • Thumbnail for Prostaatklier
    senuwees. Dit blyk dat die funksie van die klier is om omtrent een derde volume van 'n man se saadvloeistof te produseer. Die klier is egter nie noodsaaklik...
  • Thumbnail for Pankreas
    (liggaam) en 'n cauda (stert) en is 'n gemengde klier met eksterne en interne sekresie (afskeiding). Die funksie van die orgaan is dus tweeledig, naamlik: Eksokrien...
  • Thumbnail for Kop
    is die oorspeekselklier (glandula parotis). Die afvoerbuis van hierdie klier loop oor die kouspiere na die wand en mond in die mondholte uit. Onder die...
  • Thumbnail for Skildklier
    Skildklier (aangestuur vanaf Tiroïed klier)
    om die lugpyp. Hierdie klier het te make met die regulering van metabolisme deur middel van verskeie hormone wat deur die klier afgeskei word. Die skildklier...
  • Thumbnail for Epiteelweefsel
    eenvoudige klier te vorm, byvoorbeeld die vetkliere van die vel, of dit kan uit baie selle bestaan om 'n meersellige, saamgestelde klier te vorm, byvoorbeeld...
  • Thumbnail for Hormoon
    van ’n eenvoudige en soms van ’n ingewikkelde stelsel. Om te weet of ’n klier meer of minder hormone moet afskei, maak die liggaam gebruik van negatiewe...
  • gebruik. By oormatige hormoonproduksie is dit soms nodig om 'n deel van die klier wat vir die te hoë produksie verantwoordelik is, te verwyder. Afwykings...
  • Die preorbitaalklier is 'n gepaarde eksokriene klier wat in die meeste spesies van hoefdiere gevind word, en wat homoloog is aan die traanklier van die...
  • Thumbnail for Mond
    vitamiene. Wanneer die onderoorse speekselklier ontsteek is (parotitis), is die klier pynlik en geswel. Parotitis word meestal deur die pampoentjievirus veroorsaak...
  • Thumbnail for Milt
    spierweefsel, waarvandaan uitgroeisels (trabeculae) na die binnekant van die klier strek om 'n raamwerk te vorm. In die ruimtes tussen hierdie raamwerk word...
  • Thumbnail for Vark
    (subfamilie Dicotylinae) wat 'n groot ovaalvormige klier op die rug het. Die funksie van hierdie klier is onbekend. Die halsbandnawelvark (Tayassu tajacu)...
  • Thumbnail for Lewer
    Lewer (afdeling Funksie)
    uitgroeisel van die epiteel van die middelderm en vorm sodoende 'n uitwendige klier van die spysverteringstelsel In die ongebore kind is die lewer van groot...
  • Thumbnail for Anus
    die rektum. Die sluiting word deur die sluitspier beheer. Die primêre funksie van die anus is om afvalstowwe tydens ontlasting uit die liggaam te skei...
  • Thumbnail for Weefsel
    selle met 'n bepaalde bou en tussenmateriaal (matriks) wat 'n bepaalde funksie verrig. Die hoeveelheid en die aard van die tussenmateriaal verskil van...
  • Thumbnail for Maag
    wat betrokke is by die vertering van voedsel. Dit het ook 'n belangrike funksie by die uitskakeling van mikro-organismes wat die res van die spysverteringstelsel...
  • Thumbnail for Skaap
    gedrag, inwendige bou en die aanwesigheid van sekere kliere naamlik 'n klier voor die oog en tussen die tone. Hulle is herkouers van middelmatige grootte...
  • Thumbnail for Suikersiekte
    is. Dit kan deur skade aan die nier (nefrogene DI) of hipofise/pituitêre klier (sentrale DI) veroorsaak word. Dit het dus niks te doen met suikersiekte...
  • Thumbnail for Borste
    minder, en ’n groot bors kan tot sowat 750 tot 1 000 g of meer weeg. Die klier- en bindweefsel in borste verskil ook. Die verhouding tuusen vet en weefsel...
  • Thumbnail for Nier
    Nier (afdeling Funksie)
    onder die diafragma en langs die milt. Aan die bo-pool van elke nier is 'n klier genaamd die bynier. Die niere speel 'n belangrike rol ten opsigte van die...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trigeminale neuralgieFinale OplossingMurraysburgSteenkool in Suid-AfrikaWinnie Madikizela-MandelaNatuurrampAartappelByung-Chul HanGasLettergreepDarwinismeKaapse VlakteXhosasPaarl GimnasiumCorioliskragLys van NG gemeentesPseudowetenskapDesmond TutuGloeilampInfeksieBaljuWerkloosheidSjimpanseeKweekhuisgasSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van bekende Suid-AfrikanersEuropaLeierskapLongAgtervoegselBestaansboerderyDigitale en analogiese tydLetsiteleGeldKleurLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDiskriminasieWerkersdagNagmaalDie Stem van Suid-AfrikaSwart nasionalismeJo BlackDialoog in fiksieSowjetunieMaagsweerSanskritSimboolVoegwoordMuskietVerlede tydGoogle MapsSuid-SothoOogproblemeLys van Suid-Afrikaanse musikanteWaterkringloopEkonomiese sektorCarike KeuzenkampNedersettingJagluiperd19de eeuMusiekAfrikaanse TaalmonumentLaeveldLeestekenBloukraanvoëlNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAngolaEnsiklopedieAborsie in Suid-AfrikaYsterCheslin KolbeInligtingMarie AntoinetteElektrisiteitHartaanvalHeuningby🡆 More