Soekresultate vir
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Kerk" op die wiki
Kerk (vanaf Grieks: Kyriakos = "van die heer") kan na een van die volgende verwys: Kerk (gebou), gebou vir Christelike eredienste. Kerk (organisasie)... |
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (afgekort N.G. Kerk of NGK) is die oudste Kerk in Suid-Afrika en 'n lid van die Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie... |
Vatikaanstad in Rome. Die Katolieke Kerk, ook bekend as die Rooms-Katolieke Kerk, is die grootste Christelike kerk met meer as 1,29 miljard lede wêreldwyd... |
Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika is een van die drie Susterkerke in Suid-Afrika. Dit was voorheen die staatskerk van die destydse Zuid-Afrikaansche... |
Die Ortodokse Kerk, amptelik die Ortodoks-Katolieke Kerk en algemeen bekend as die Oosters-Ortodokse Kerk, is die tweede grootste Christelike denominasie... |
Russies-Ortodokse Kerk (Russies: Ру́сская правосла́вная це́рковь, Roesskaja prawoslawnaja tserkof) is ’n outokefale Oosters-Ortodokse Kerk wat sedert 15 Oktober... |
Die Gereformeerde kerk Kempton Park is die oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Oos-Randse stad Kempton Park. Kempton Park... |
Die Gereformeerde kerk Klipriviersberg was van 1964 tot 1997 ’n gemeente van die GKSA in die suide van Johannesburg met binne sy gemeentegrense voorstede... |
Gereformeerde kerk op die hoek van Kerk- en Potgieterstraat in Pretoria teenoor die Krugerhuis is 'n geskiedkundige Gereformeerde kerk wat tydens die... |
Die Gereformeerde kerk Bloemfontein was die eerste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Vrystaat se hoofstad, maar dit het in 2013... |
Die Gereformeerde kerk Harare was ’n gemeente van die GKSA met middelpunt in die Zimbawiese hoofstad, Harare, wat vir die grootste deel van sy bestaan... |
Die Ortodokse Kerk van Albanië (Albanees: Kisha Ortodokse Autoqefale e Shqipërisë) is een van die jongste Oosters-Ortodokse Kerke. Dit is in volle gemeenskap... |
Die Gereformeerde kerk Eldoret was die gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in Eldoret, in Kenia. Na die Anglo-Boereoorlog het ’n groot... |
Die Gereformeerde kerk Skeurvallei was die tweede gemeente van die GKSA in Kenia. Die gemeente is op 19 Augustus 1950 gestig met sy middelpunt op die dorp... |
Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (aangestuur vanaf Gereformeerde Kerk) Gereformeerde Kerke is 'n Christelike kerk in Suid-Afrika wat in 1859 in Rustenburg gestig is. Lede van die kerk word soms na verwys as Doppers. As een... |
Die Georgies-Ortodokse en Apostoliese Kerk (Georgies: საქართველოს სამოციქულო ავტოკეფალური მართლმადიდებელი ეკლესია, sak’art’velos samots’ik’ulo avtokep’aluri... |
Die Gereformeerde kerk Plettenbergbaai/Knysna is die naasjongste gemeente in die GKSA se Klassis Boland. Einde 2015 was hier 70 belydende en drie dooplidmate... |
Die Gereformeerde kerk Kempton Park-Noord is een van drie gemeentes van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Oos-Randse stad Kempton Park. Die... |
Die Grieks-Ortodokse Kerk van Antiogië (Grieks: Πατριαρχεῖον Ἀντιοχείας, Patriarcheîon Antiocheías; Arabies: بطريركية أنطاكية وسائر المشرق للروم الأرثوذكس)... |
Die Gereformeerde kerk Kempton Park-Mooifontein is die jongste van die drie gemeentes van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Oos-Randse stad... |