Ortodokse Kerk Van Albanië

Die Ortodokse Kerk van Albanië (Albanees: Kisha Ortodokse Autoqefale e Shqipërisë) is een van die jongste Oosters-Ortodokse Kerke.

Dit is in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke. Die primaat van die kerk het die titel Aartsbiskop van Tirana en die Hele Albanië. Die Kerk het hom in 1922 outokefaal verklaar en dit is in 1937 deur die Ekumeniese Patriargaat van Konstantinopel erken.

Ortodokse Kerk van Albanië
Die Teotokoskerk in Labovë e Kryqit, Albanië
Die Teotokoskerk in Labovë e Kryqit, Albanië
Stigtingsjaar 1907
Stigter Fan Noli
Status Outokefaal
Kerkleiding
Hoof Anastasios Yanulatos
Hoof se titel Aartsbiskop van Tirana en die Hele Albanië
Setel Tirana, Albanië
Besonderhede
Liturgie Bisantyns
Liturgiese taal   Albanees
Kalender Hersiene Juliaanse kalender
Gelowiges 700 000
Bisdomme 6
Webtuiste
http://www.orthodoxalbania.org

Die Kerk het swaar gekry tydens die Tweede Wêreldoorlog en in die Kommunistiese tydperk daarna, veral ná 1967 toe Albanië ’n ateïstiese staat geword het en geen godsdiensbeoefening toegelaat is nie. Sedert godsdiensvryheid in 1991 herstel is, het die Kerk egter ’n oplewing beleef, met meer as 250 kerke wat herbou of gerestoureer is.

Eksterne skakels

Tags:

AlbaneesEkumeniese Patriargaat van KonstantinopelOosters-Ortodokse KerkOutokefaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MangelontstekingRobbeneilandVrystaatGesondheidLimpopo (rivier)Jewgeni PrigozjinKonsentrasiekampTelkomDieregeluideProteaBek-en-klouseerKarakteriseringEthiopiëVolhoubare ontwikkelingSeksueel oordraagbare infeksie3D-rolprentHamburgerHoofstadVigsNiersteenDermpoliepInternetUitwerking van klimaatsveranderingIngrid JonkerGeletterdheidTikTokWes-KaapVergelykings (taalkunde)PlantKatjieWitbankBesoedelingAtriale fibrillasieRacheltjie de BeerAntisemitismeVoedingStereotipeVioolAluminiumKoppeltekenJudaïsmeTarentaleJodeKlavierNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWiskundeJoodse kalenderAfrikaanse woordelys en spelreëlsChapmanspiek-rylaanWeer (meteorologie)MagsverheffingSelfstandige naamwoordEerste WêreldoorlogKoorsAlliterasieHomofoonViëtnamoorlogBrandmondsindroomMilitêre diensplig in Suid-AfrikaTafelsoutBewussynGeldeenheidMierRenosterNoordwesPoesAfrikaanse WikipediaDansStaatstoelaeMonopolieLeeuNamibiëRina HugoProksemika🡆 More