Gasreus

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Gasreus" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Gasreus
    ’n Gasreus is ’n reuseplaneet wat hoofsaaklik uit waterstof en helium bestaan. Gasreuse word soms mislukte sterre genoem, want hulle bevat dieselfde basiese...
  • Thumbnail for HD 10180
    omtrent die grootte van Neptunus en moontlik ook ’n gasreus. HD 10180 e is moontlik nog ’n gasreus, maar is waarskynlik omtrent twee keer so groot soos...
  • GJ 3512 is ’n rooidwergster 31 ligjare van die Son af. Dit het ’n gasreus wat om hom wentel. GJ 3512 het ’n massa van rofweg 0,12 keer dié van die Son...
  • Thumbnail for Eridanus (sterrebeeld)
    is. Daar word nou geglo dit het minstens een planeet wat waarskynlik ’n gasreus is, nes Jupiter. Eridanus bevat die sterrestelsels NGC 1234 en NGC 1300...
  • 800 AE van mekaar af is en ’n wentelperiode van meer as 20 000 jaar het. ’n Gasreus is in 2009 in ’n wentelbaan om die primêre ster ontdek en is in 2011 aangekondig...
  • Thumbnail for Saturnus
    (dubbelsinnig). Saturnus is die sesde planeet van die Son af. Dit is 'n gasreus en die tweede grootste planeet in die sonnestelsel ná Jupiter. Die planeet...
  • Thumbnail for Warm Jupiter
    het sekere eienskappe gemeen: Hulle het soortgelyke eienskappe as die gasreus Jupiter, gewoonlik met dieselfde of ’n groter massa, dus 1,9×1027 kg. Hul...
  • van die 22ste eeu af toe mense Pandora, 'n welige bewoonbare maan van 'n gasreus in die Alpha Centauri sterrestelsel, koloniseer om die waardevolle mineraal...
  • is ontdek ’n eksoplaneet, Kepler-1625b, wentel om die ster: Dit is ’n gasreus in die ster se bewoonbare sone. In 2018 is berig die eksoplaneet het dalk...
  • Thumbnail for WASP-4b
    massa en radius dui aan dit is ’n planeet soortgelyk aan Jupiter, dus ’n gasreus. WASP-4b is naby genoeg aan sy ster sodat dit as ’n warm Jupiter geklassifiseer...
  • Thumbnail for WASP-12b
    as Jupiter het. Onlangse studies het gewys WASP-12b is ’n koolstofryke gasreus en die moontlikheid bestaan dat ander planete in die stelsel ook baie koolstof...
  • Thumbnail for Jupiter
    planeet van die Son af en die grootste in die Sonnestelsel. Dit is 'n gasreus met 'n massa van meer as twee en 'n half keer dié van al die ander planete...
  • Thumbnail for Reuseplaneet
    ander tyd in hulle geskiedenis kernfusie moes ondergaan het. Die term "gasreus" is in 1952 deur die wetenskapsfiksieskrywer James Blish gebruik en is...
  • Thumbnail for Tyche (hipotetiese planeet)
    Tyche is ’n hipotetiese gasreus wat in die Sonnestelsel se Oortwolk kan lê. Dit is in 1999 die eerste keer voorgestel deur die astrofisici John Matese...
  • Thumbnail for HD 209458 b
    eerste eksoplanete wat spektroskopies regstreeks waargeneem is; Die eerste gasreus buite die sonnestelsel waarvan die superstorm gemeet is; Die eerste planeet...
  • Thumbnail for Barnard se Ster
    1960's tot die vroeë 1970's, het Peter van de Kamp beweer die ster het ’n gasreus wat om hom wentel. Dit is verkeerd bewys, maar in November 2018 is 'n planeet...
  • Thumbnail for Hiades (sterreswerm)
    ook bekend as Ain (die "Bul se Oog"), het minstens een planeet wat ’n gasreus is. Studies toon aan dat 90% van oop sterreswerms uitmekaardryf minder...
  • Thumbnail for Mini-Neptunus
    met 'n klein massa kan steeds 'n radius hê wat ooreenkom met dié van 'n gasreus as dit die regte temperatuur het. Neptunusagtige planete word beskou as...
  • Thumbnail for Aarde
    een ander planeet buite die Sonnestelsel bespeur, maar die planeet is 'n gasreus. Sien: Tinetti, G. (Julie 2007). "Water vapour in the atmosphere of a transiting...
  • Thumbnail for Bewoonbare sone
    en ’n warmer ewenaar, en water kan mettertyd wegkook. ’n Maan wat om ’n gasreus in die bewoonbare sone wentel, kan ’n stabieler klimaat vir water hê. Gedurende...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AristotelesBernice WestMuskietSonLeonardo da VinciHolocaustBreinvliesontstekingNeurenberg-verhoreRooiwaterTydErosietipesKroonstadSeetherSmolenskLimpopoTsoenamiRivierTermietAnargismeWerkwoordKnopiespinnekopKanadaAkademiaLys van bekende Suid-AfrikanersMenslike seksuele gedragAnrich HerbstKremetartNatuurbewaringManslagJeugdagBeroerteGeelsugEben EtzebethSteve HofmeyrRob HersovMierFort BeaufortNiersteenProvinsies van Suid-AfrikaAngolaKoekie (rekenaarwetenskap)LatynPlastiekRina HugoAnglo-BoereoorlogKalsiumBiljoenSonkragGeboorteHerpes simplexStedelike hitte-eilandEugenetikaBybelLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGroep TweeSwawelApple II-reeksSmaakVars waterSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKoopkragpariteitGroot Sfinks van GizaHelpmekaar-kollegeLondenEuropese verkenning van Suid-AfrikaVerkoueGroot Muur van ChinaRugbyJavaScriptNieuwoudtvilleJuanita du PlessisTamatieWiskundige terminologieMaatskaplike verantwoordelikheidApokriewe boeke🡆 More