Barium

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Barium" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Barium
    Barium is 'n chemiese element met die simbool Ba en atoomgetal van 56. Barium is 'n sagte silwerkleurige metaalagtige aardalkalimetaal. Dit word nooit...
  • Thumbnail for Bariumbromied
    Bariumbromied (kategorie Verbindings van barium)
    Bariumbromied is 'n sout van barium en waterstofbromied met die formule BaBr2. Dit is 'n higroskopiese stof wat aan die lug blootgestel vervloei deurdat...
  • Thumbnail for Bariumfluoried
    Bariumfluoried (kategorie Verbindings van barium)
    Bariumchloried is 'n sout van barium en waterstofchloried met die formule BaCl2. Dit kom in die natuur as die mineraal frankdicksoniet voor. Bariumfluoried...
  • Thumbnail for Bariumperoksied
    Bariumperoksied (kategorie Verbindings van barium)
    Bariumperoksied is 'n verbinding van barium met suurstof in sy -1 oksidasietoestand. Die formule is BaO2 Bariumperoksied kristalliseer in 'n tetragonale...
  • Thumbnail for Bariumsulfaat
    Bariumsulfaat (kategorie Verbindings van barium)
    voor as die mineraal bariet, wat die belangrikste kommersiële bron van barium en bariumprodukte is. Sy hoë digtheid en ondeursigtige wit voorkoms is die...
  • Thumbnail for Bariumchloried
    Bariumchloried (kategorie Verbindings van barium)
    Bariumchloried is 'n sout van barium en waterstofchloried met die formule BaCl2. Dit is 'n higroskopiese stof wat hidrate vorm en vervloei wanneer dit...
  • Thumbnail for Bariumsulfied
    Bariumsulfied (kategorie Verbindings van barium)
    Bariumsulfied is 'n sout van barium en waterstofsulfied met die chemiese formule BaS. Dit het fosforesserende eienskappe indien dit nie uiters suiwer is...
  • Thumbnail for Bariumoksied
    Bariumoksied (kategorie Verbindings van barium)
    Bariumoksied is 'n verbinding van barium met suurstof met die formule BaO Bariumoksied kistalliseer met die haliet-struktuur, wat die B1-struktuur van...
  • Thumbnail for Bariumnitraat
    Bariumnitraat (kategorie Verbindings van barium)
    Bariumnitraat is 'n sout van barium en salpetersuur. Die formule is Ba(NO3)2. Bariumnitraat kristalliseer in die kubiese struktuur van lood(II)nitraat...
  • Hollandiet (chemiese formule: Ba(Mn4+6Mn3+2)O16 is 'n oksiedmineraal. Dit is die barium-mangaan (III) eindlid van die Coronadiet-groep. 'n Mineraal met die chemiese...
  • Thumbnail for Bariumtitanaat
    Bariumtitanaat (kategorie Verbindings van barium)
    Bariumtitanaat kan beskou word as 'n gemengde oksied van barium en titaan, maar ook as 'n sout van die basis bariumhidroksied Ba(OH)2 en die hipotetiese...
  • Thumbnail for Carl Wilhelm Scheele
    elemente. Van die elemente wat hy ontdek het sluit in: suurstof, stikstof, barium, chloor, mangaan en wolfram. Wiki Commons het meer media in die kategorie...
  • Thumbnail for Yttriumbariumkoperoksied
    Yttriumbariumkoperoksied (kategorie Verbindings van barium)
    Yttriumbariumkoperoksied is 'n keramiese gemengde oksied van yttrium, barium en koper met die chemiese formule YBa2Cu3O7-x. Die materiaal is 'n supergeleier...
  • Thumbnail for Bariumhidroksied
    Bariumhidroksied (kategorie Verbindings van barium)
    Bariumhidroksied is 'n sterk basis, wat 'n hidroksied van barium is. dit het die chemiese formule Ba(OH)2. Die watervrye hidroksied is higroskopies en...
  • Thumbnail for Bariumkarbonaat
    Bariumkarbonaat (kategorie Verbindings van barium)
    Bariumkarbonaat is 'n sout van barium en koolsuur met die formule BaCO3. Dit kom in die natuur as die mineraal witheriet voor. Dit word gebruik in rottegif...
  • Thumbnail for Bari
    Bari (Latyn: Barium) is 'n groot stad in die suidooste van Italië aan die Adriatiese Seekus. Die stad is die hoofstad en grootste stad van die administratiewe...
  • Thumbnail for Tarf
    die Son. Tarf is ’n bariumster, ’n soort koel reus met tekens van baie barium. Daar word ook vermoed dit wissel effens in helderheid. Die ster het ’n...
  • (IUPAC-nommer) van die periodieke tabel: berillium, magnesium, kalsium, stronsium, barium en radium (wat nie altyd as sulks beskou word nie vanweë hul baie kort halfleeftyd)...
  • Thumbnail for Alphard
    die radius van die Son. Alphard se spektrum toon ’n effense oorvloed van barium, ’n element wat normaalweg vervaardig word deur die s-proses (stadige neutronvangsproses)...
  • Thumbnail for Sulfaat
    waterige oplossings. Uitsonderings is die sulfate van kalsium, stronsium, barium, radium en lood(II). Sulfate van kalsium kom baie voor as minerale en word...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SondagSoweto-opstandImogen BaileyBoekSC 04 Westfalia HerneSpinnekopNadia ValvekensLeksikografieDroomPerdLionel MessiAsiëAntjie SomersBoodskapBeroerteKaapse pietjiekanarieYDoelwitBrandon SklenarTeater van Suid-AfrikaStemhebbendheidAnglo-BoereoorlogPlae van EgipteSwartkwasmuishondKennisKarlien van JaarsveldVerbondsarkJuan Antonio VillacañasOsloFormule EenVigsGenesis-skeppingsverhaalToutologie (stylfiguur)AfrikaPlantAthenePersentasieKoorsblaarLouis GussVerkleinwoordNamibiëStedelike hitte-eilandKoalaSeksuele penetrasieLys van hoofstedeGeslagsgelykheidPinksterSuikersiekteKoorsErdwurmWes-KaapSolly OzrovechEthiopiese kalenderBritse RykVerenigde State van AmerikaMicrosoftSeksueel oordraagbare infeksieNelson Mandelabaai Metropolitaanse MunisipaliteitSeksismeAnargismeOogproblemeSuid-AfrikaPalmsondagSkipPapegaaieSinoniemVingerseksRanger 7BegrotingLandbou in Suid-AfrikaNBreedtegraadMusieksimbole🡆 More