Soekresultate Teater van Suid-Afrika
U mag die bladsy "Teater+van+Suid-Afrika" op hierdie wiki skep, maar oorweeg dit om die soekresultate hieronder na te gaan om te bevestig of die onderwerp nie al reeds in 'n bestaande artikel gedek word nie.
- ontstaan van die inheemse teater in Suid-Afrika. Die ontstaan van die protesteater uit die improvisatoriese storieverteltradisie van die Afrika mense wat
- verskeie teaters in Suid-Afrika gebruik. Dit kan verwys na: Die Alhambra-bioskoop in Kaapstad Die Alhambra-teater in Durban Die Alhambra-teater in Johannesburg
- Alhambra-bioskoop, Kaapstad (aangestuur vanaf Alhambra-teater, Kaapstad)Consolidated Theatres deur Harry Stodel. Dit is beskryf as Suid-Afrika se beste "atmosferiese teater". Dit het ’n unieke Wurlitzer-teaterorrel-en-musieksentrum
- Ernest Oppenheimer-teater is ’n teater in Welkom in die Vrystaat. Dit is genoem na Welkom se stigter, Ernest Oppenheimer, 'n bekende Suid-Afrikaanse sakeman
- Die Alexander-teater (algemeen bekend as Die Alex) is ’n teater in Braamfontein, Johannesburg. Die teater was oorspronklik bekend as die Johannesburg
- Markteater (kategorie Suid-Afrikaanse teaters)tot die ontwikkeling van kreatiewe talent vir teater. Tydens sy geskiedenis het die teater 21 internasionale en meer as 300 Suid-Afrikaanse pryse ontvang
- Die Suid-Afrikaanse Staatsteater is ’n teater in Pretoria. Dit was voor 1999 bekend as die Staatsteater Pretoria. Onder aansporing van die destydse administrateur
- Alhambra-teater is ’n teater wat in 1977 in Doornfontein, Johannesburg, geopen het. ’n Bioskoop in Doornfontein is in 1977 gerestoureer en in ’n teater omskep
- Die Fugard-teater, wat genoem is na die dramaturg Athol Fugard, is op 12 Februarie 2010 in die nasionale erfenisgebied Distrik Ses, Kaapstad, geopen. Dit
- Athol Fugard (kategorie Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu)boord van die handelskip, het Fugard in 1956 na Suid-Afrika teruggekeer en met Sheila Meiring getrou, 'n aktrise wat sy liefde vir die teater aangewakker
- Swaruk (kategorie Teater)Suidwes-Afrika (nou Namibië). Dit is in 1966 gestig en was geskoei op die Suid-Afrikaanse model van streekskunsterade. Dit was deel van die Suid-Afrikaanse
- Hier volg 'n lys van plekke in Suid-Afrika waarvan die name verander is (volgens provinsie): Pietersburg → Polokwane (2003) Die ou naam → die nuwe naam
- Die Alhambra-teater is ’n teater wat in 1952 in Bereaweg, Durban, in gebruik geneem is. Dit het plek vir 800 mense gehad. Die teater is in 1952 vir African
- Pieter Toerien (kategorie Suid-Afrikaanse teater)toere vir haar in Suid-Afrika gereël. Hy het later verskeie teaters besit, onder meer die Alhambra, André Huguenet en Montecasino-teater in Johannesburg
- militêre geskiedenis van Suid-Afrika beskryf die geskiedenis van konflik en gewapende magte oor 'n tydperk wat strek vanaf die begin van die geskiedenis tot
- Ida Labia (kategorie Suid-Afrikaanse teater)van die Italiaanse ambassade in Tuine, Kaapstad, as ’n teater geopen. Dit het in 1981 ’n rolprentteater geword. Sy is op 6 Maart 1961 in Suid-Afrika oorlede
- Sand du Plessis-teaterkompleks (aangestuur vanaf Sand du Plessis-teater)in die teater is genoem na die Suid-Afrikaanse akteur André Huguenet, wat in Bloemfontein gebore is. Dit is ’n kleiner, eksperimentele teater met 300
- Cornelis Vincent (Cor) van Gogh (* 17 Mei 1867, Zundert - † 14 April 1900, Brandfort) was ’n Nederlandse immigrant na Suid-Afrika, kunstenaar en Boerekryger
- Afrikaansche Schouwburg (kategorie Suid-Afrikaanse teaters)was aan die begin van die 19de eeu ’n teater in Kaapstad. Dit was die eerste klipteater in ’n Europese styl in Suid-Afrika en een van die eerstes in die
- X - Y - Z - Sien ook 'n Lys van bekende Suid-Afrikaners wat op verskeie gebiede bydraes gelewer het, hetsy in Suid-Afrika of die buiteland. Abdullah Abdurrahman
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladCarles PuigdemontMenseregteHồ Chí MinhGeweldSpesiaal:Onlangse wysigingsAntoniemStarlinkApartheidSuid-AfrikaErfenisErfenisdag (Suid-Afrika)Wiki:GebruikersportaalNazi-DuitslandNelson MandelaLeeuKategorie:Skending van menseregteHolocaustWiki:Gebruikersportaal/Beleid en stylriglyneHartaanvalArmoedeSelfstandige naamwoordTrappe van vergelykingMonopolieByvoeglike naamwoordVuurtoringWaterbesoedelingWaarheid-en-versoeningskommissieVersamelnaamSkoenlapperDiego MaradonaAustraliëGenderPoissyWerkloosheidSoweto-opstandAfrikaansIntensiewe vormAdolf HitlerRobbeneilandKorrupsieWiki:Welkom nuwelingeWiki:OmtrentKoue OorlogCleopatra VIIPlastiekRussiese inval in Oekraïne, 2022EugenetikaMetaalWiki:Wat Wikipedia nie is nieArmoedeverligtingMaatskaplike verantwoordelikheidVleilandByGoudViëtnamoorlogRugbySwangerskapEkonomie van Suid-AfrikaKindermishandelingWiskundige terminologieSeksAfrikaanse taalleerGemeenskapsorganisasieSinoniemCarel van der MerweVoornaamwoordBesoedelingAkroniemMiddelmisbruikNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogHomofoonWiki:Algemene spelfouteKinderregteTegnologieMicrosoft OfficeGetal