Kiewiete

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Kiewiete" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Kiewiete
    Kiewiete is 'n wydverspreide groep van waadvoëls (watervoëls) wat tot die subfamilie Charadriinae (familie Charadriidae) behoort. Daar is ongeveer 40 spesies...
  • Thumbnail for Charadrius
    Charadrius (kategorie Kiewiete)
    Pluvialis is 'n genus van kiewiete, 'n groep waadvoëls in die familie Charadriidae. Die genus omvat 31 spesies. Charadrius alexandrinus - Kentse strandkiewiet...
  • Thumbnail for Pluvialis
    Pluvialis (kategorie Kiewiete)
    Pluvialis is 'n genus van kiewiete, 'n groep waadvoëls in die familie Charadriidae. Die genus omvat 4 spesies. Hierdie voëls broei in die gematigde of...
  • Thumbnail for Kiewieteiers
    silwergroen tot blou met pers kolle wat hulle effens soos die eiers van kiewiete laat lyk. Dit word as kamerplantjie gehou. Dit vereis baie lig, temperature...
  • Thumbnail for Kroonkiewiet
    wit streep omsoom is. Die lang, rooi bene onderskei dié spesie van ander kiewiete. Onder die vlerke is groot, wit vere, wat tydens sy vlug waargeneem kan...
  • Thumbnail for Moreletakloofnatuurreservaat
    verskillende habitatte is baie voëlsoorte te sien, waaronder tarentale, kiewiete en fisante. Somerbesoekende voëlspesies sluit die swartkoekoek, Piet-my-vrou...
  • Thumbnail for Waadvoël
    jag. Hulle het meestal tang pote en/of 'n lang bek. Die kiewietagtiges (kiewiete en strandlopers, familie Charadriidae) is almal klein tot middelmatige...
  • hom op een slag gesien kan word nie en sy stem klink vir die man soos kiewiete en uile. Dit is dag- en nagvoëls, wat ’n samevatting van die skepping is...
  • Thumbnail for Okavangodelta
    die minder waterryke streke word ook neushoringvoëls, kwêvoëls, korhane, kiewiete, bosveldpapegaaie, gompoue en heuningvoëls aangetref. Diep in die moeras...
  • Thumbnail for Hendrik Vermooten
    meer passasiers te kon oplaai. Op die Vermootens se plaas was daar baie kiewiete en hy het elke vliegtuig die naam van Kiewiet (1 tot 5) gegee. Omdat hy...
  • Thumbnail for Uruguay
    rugbyspan se internasionale sukses toegeneem. Die Los Teros – "die [suidelike] kiewiete", soos hulle bekend staan, kon tot dusver vyf keer vir die 'n rugbywêreldbekertoernooi...
  • word eers na 'n ruk egte homoterme. Die kuikens van hoenders, fisante of kiewiete is onmiddellik nadat hulle uit die eier gekom het, selfversorgend; sulke...
  • vergelyk ook: Jan se baadjie aanhê, jaloers wees) kaiingpeper (Cayenne-peper) kiewiete (kuwe of kieue) Kinders is 'n seën van die Here, maar hul hou die motte...
  • wissel van 'n klein holtetjie in die grond tot ingewikkelde gevlegte neste. Kiewiete skraap byvoorbeeld slegs 'n stukkie grond skoon en lê hul eiers daar. Die...
  • Thumbnail for Grysstrandkiewiet
    Grysstrandkiewiet (kategorie Kiewiete)
    Die Grysstrandkiewiet (Pluvialis squatarola) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika se oop kus en kuswatermassas. Die voël word 27 – 31 cm...
  • Thumbnail for Grootstrandkiewiet
    Grootstrandkiewiet (kategorie Kiewiete)
    Die Grootstrandkiewiet (Charadrius leschenaultii) is 'n voël en skaars somerbesoeker aan Suider-Afrika se kuswatermassas. Hulle kom meer in die ooste voor...
  • Thumbnail for Kentse strandkiewiet
    Kentse strandkiewiet (kategorie Kiewiete)
    Die Kentse strandkiewiet (Charadrius alexandrinus) is 'n voël wat gewoonlik noord van die ewenaar voorkom. Die voorkoms van die voël in Suider-Afrika is...
  • Thumbnail for Geelborsstrandkiewiet
    Geelborsstrandkiewiet (kategorie Kiewiete)
    Die geelborsstrandkiewiet (Charadrius pecuarius) is 'n algemene standvoël en inheemse Afrika-trekvoël. Dit is 14–16 cm lank en weeg 25–45 gram. Dit het...
  • Thumbnail for Rooibandstrandkiewiet
    Rooibandstrandkiewiet (kategorie Kiewiete)
    Die rooibandstrandkiewiet (Charadrius pallidus) is 'n voëlspesie in die Charadriidae-familie. In Engels staan dit bekend as die Chestnut banded plover...
  • Thumbnail for Oosterse goue strandkiewiet
    Oosterse goue strandkiewiet (kategorie Kiewiete)
    Die Oosterse goue strandkiewiet (Pluvialis fulva) is 'n voël en somerswerwer aan Suid-Afrika en verkies riviermondings en strandmere. Hulle word selde...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

2023Groep TweeKoeksisterLys van presidente van Burundi.nuOorkruipersBergskilpadNelson MandelaHentaiMesopotamiëHoopstadInflasieZoeloeFord AngliaKantoneesHartaanvalChetan BhagatTrappe van vergelykingPankreasBaardskeerder-spinnekopBek-en-klouseerVoortrekkermonumentDiarreeOrale seksNagmaalDikdermSpaanse trappe7de LaanKameelperdLangste woordPeruKlankNasiebouDjihadAntoniemNumeriese en meetkundige patroneBreinvliesontstekingSterBeenbreuke en ontwrigtingsDie BylWiki CommonsCyrillus en MethodiusCleopatra VIIOnderhandelinge om apartheid te beëindigAardbewingNardusMierWestdenedam-rampGarsVerkleurmannetjieSuiderkruisJohannes KerkorrelKongo-krisisWêrelderfenisgebiedVerenigde Arabiese EmirateBreingewasASewendedagadventismeRina HugoDaggaKrieketBridgestoneSekelbosGewone janfrederikHendrik HofmeyrVulvaMieliestronkWikiWoordeboekLys van Suider-Afrikaanse soogdiereApostoliese GeloofsendingSenuweestelselPfizer🡆 More