Rooibandstrandkiewiet

Die rooibandstrandkiewiet (Charadrius pallidus) is 'n voëlspesie in die Charadriidae-familie.

In Engels staan dit bekend as die Chestnut banded plover.

Rooibandstrandkiewiet
Rooibandstrandkiewiet
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. pallidus
Binomiale naam
Charadrius pallidus
Strickland, 1852
Rooibandstrandkiewiet
'n Volwasse rooibandstrandkiewiet.
Rooibandstrandkiewiet
'n Kuiken van 'n paar dae oud.

Dit kom in Angola, Botswana, Kenia, Mosambiek, Namibia, Suid-Afrika, Tanzania, Zambië en Zimbabwe voor.

Die nes word in kalkgrond, droë modder of klipperige grond uitgeskrop. Dit is ongeveer 5 cm in deursnee en 1 cm diep en is altyd binne 50 m van die waterrand.

Subspesies

  • Charadrius pallidus pallidus
  • Charadrius pallidus venustus

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oos-KaapSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKonjunktivitisHernubare energieMarsJerusalemAnale seksDinosourusKalenderDissipel vir wie Jesus baie lief wasPeach van PletzenDemensieDanie du ToitGhanaDrie SusterskerkeGeelsugInternetOnderwys in Suid-AfrikaFacebookInstagramBlourokkeMorfologie (taalkunde)EikelKoedoeChristeneKrieketSarah Rose KarrLys van nedersettings in Suid-Afrika26 MaartReënspinnekopKlein vyf diereVarkgriepDansSaharaVulvaSpelerposisies in rugbyKewerAllergie2023Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSendelingposisiePerdWeeluisUniversiteit StellenboschWallisOosters-Ortodokse KerkSiberiëNederlandLionel MessiVergelykings (taalkunde)StuitjieNarsistiese persoonlikheidsteuringBernice WestAndré SchwartzGodWikimedia-stigtingHeliosfeerSuid-Afrikaanse randPieter BiewengaKlem-in-die-kaakNagapieLetterkundeKruisigingBloedvergiftigingAkira ToriyamaTolla van der MerweSkoenlapperNieuwoudtvillePornografieKriek🡆 More