Soekresultate vir
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Colombia" op die wiki
Colombia of Kolombië (Spaans: Colombia, [koˈlombja], luister (hulp·inligting)), amptelik die Republiek Colombia (Spaans: República de Colombia, luister... |
van Colombia was, gestrek. Die term Groot-Colombia is eers later ingevoer om verwarring met die huidige staat Colombia te vermy. Groot-Colombia was 'n... |
Die nasionale vlag van Colombia is op 26 November 1861 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane in geel bo, blou in die middel... |
Departemente van Colombia: Vlae van departemente van Colombia... |
de Indias, "Cartagena van Wes-Indië") is 'n stad in die noordooste van Colombia aan die kus van die Karibiese See suidwes van Barranquilla en die monding... |
Hierdie is 'n lys van vlae van departemente van Colombia. Vlag van Amazonas Vlag van Antioquia Vlag van Arauca Vlag van Atlántico Vlag van Bolívar Vlag... |
Amazonas is 'n departement van Colombia. Die hoofstad is Leticia. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.... |
Bolivar is 'n departement van Colombia. Die hoofstad is Cartagena.... |
Medellín (aangestuur vanaf Medellín (Colombia)) in die noordweste van Colombia. Die stad is hoofstad van die departement Antioquia. Dit is die tweede grootste stad van Colombia naas die hoofstad Bogotá... |
Córdoba is 'n departement van Colombia. Die hoofstad is Montería. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.... |
Armenia (Spaans: Ciudad de Armenia) is 'n groot stad in die weste van Colombia wat op 14 oktober 1889 gestig is. Armenia is in 1889 gestig en sy ekonomie... |
Sucre is 'n departement van Colombia. Die hoofstad is Sincelejo. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.... |
.co (kategorie Colombia) .co is die Internettopvlakdomein vir Colombia. Dit word deur die Los Andes Universiteit beheer. "co" word ook dikwels as 'n tweedevlak-domein vir maatskappye... |
Simón Bolívar (kategorie Geskiedenis van Colombia) soos Venezuela, Colombia, Ecuador, Peru en Bolivië van die Spanjaarde bevry. Hy was ook vir 'n paar jaar die president van Groot-Colombia, 'n land wat nie... |
vlag is baie soortgelyk aan dié van Colombia en Venezuela wat ook voormalige samestellende gebiede van Groot-Colombia is. Al drie vlae is gebaseer op ’n... |
Quechua (kategorie Tale van Colombia) sowat 10 miljoen mense in die Andesstreek van Argentinië, Bolivië, Chili, Colombia, Ecuador en Peru gepraat word. Dit word veral deur die Quechua gepraat... |
eiland aan Frederico D'Croz geskenk vir sy hulp by die onafhanklikheid van Colombia. In 1959 het die Colombiaanse staat dit teruggekoop en dit tot 'n tronk... |
vlag is baie soortgelyk aan dié van Colombia en Ecuador wat ook voormalige samestellende gebiede van Groot-Colombia is. Al drie vlae is gebaseer op ’n... |
Santa Marta (kategorie Nedersettings in Colombia) stad in Colombia. Dit is die hoofstad van die departement Magdalena en die vierde grootste stedelike stad van die Karibiese streek Colombia, na Barranquilla... |
Río Magdalena (kategorie Riviere in Colombia) Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 1 528 km, is die langste rivier in Colombia. Die naam van die Río Magdalena kom van sy ontdekking deur Spaanse conquistadores... |