Río Magdalena

Die Río Magdalena () is 'n groot noord-vloeiende rivier in Suid-Amerika.

Die rivier, met 'n lengte van 1 528 km, is die langste rivier in Colombia.

Río Magdalena
Die Río Magdalena naby Barranquilla.
Die Río Magdalena naby Barranquilla.
Die Río Magdalena naby Barranquilla.
Río Magdalena

Die stroomgebied van die Río Magdalena.

Oorsprong Laguna del Buey (Colombia)
Monding naby Barranquilla, Colombia
Karibiese See
Stroomgebied Colombia
Lengte 1 528 km (949 myl)
Oorspronghoogte 3 685 m (12 090 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 7 200 m³/s (254 300 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 257 438 km² (99 397 myl²)
Río Magdalena
Satellietbeeld van die Río Magdalena se delta net noord van Barranquilla.

Die naam van die Río Magdalena kom van sy ontdekking deur Spaanse conquistadores. Sy ontdekker, Rodrigo de Bastidas, het die monding van die rivier op 1 April 1501 bereik. Soos dit destyds gebruiklik was, het hulle riviere en plekke na heiliges genoem. Die dag se heilige op 1 April was Maria Magdalena. Die volle naam van die rivier is Río Grande de la Magdalena. Vertaal uit Spaans beteken dit: "Groot rivier van (Maria) Magdalena".

Tydens die Spaanse koloniale bewind het die Río Magdalena as belangrike skeepsroete tussen die hoofstad Bogotá, die belangrike hawestad Cartagena en Europa gedien.

Verwysings

Tags:

ColombiaNoordRivierSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandmondsindroomVeelvoudige sinThe CranberriesVigsGrondVermenigvuldigingJakkalsAtmosfeerKonjunktivitisVerkleurmannetjieFranse RewolusieSkisofrenieKrokodilBank (finansiële instelling)Kolorektale kankerGeelsugRenaissanceAsiëLoftus MaraisGenadedoodMIV/vigs in Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaMaatskappyInsekApartheidEkonomie van Suid-AfrikaWoudAsemhalingApostoliese GeloofsbelydenisPersoonlikheidSosiale mediaKartografieMondApokriewe boekeRonelda KamferWater (molekuul)IdioomOrthopteraVerkragtingOrtopedieDuitslandNedersettingAanpassingskapasiteitVoëlRassismeGriekwa-AfrikaansLetterkundeGautengOnderwerp (taalkunde)WolkTrappe van vergelykingGesonde dieetLys van politieke partye in Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingDwelmmiddelLys van Suid-Afrikaanse musikanteKlinkerLetterlike en figuurlike taalgebruikSeksuele penetrasieDirekte en Indirekte redeGetalWhatsAppKleurWolfSwaelAarverkalkingTegnologieAkuutIronieEngeland🡆 More