swartwitpens

'n Swartwitpens.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  swartwitpens    swartwitpense    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  swartwitpensie    swartwitpensies  

Etimologie

Van die bok se voorkoms, swart bo met 'n wit pens onder.
swart +‎ wit +‎ pens

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(soogdiere) Hippotragus niger, 'n groot wildsbok wat in die beboste grasvelde van Oos- en Suider-Afrika voorkom.

    Voorbeeldsinne

Die swartwitpens het 'n moontlike lewensduur van 19 jaar.

    Hiperonieme

Wildsbok

    Vertalings

  Vertalings:    swartwitpens
Engels sable antelope(en)
Nederlands sabelantilope(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swartwitpens.