Suiker.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  suiker    suikers    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  suikertjie    suikertjies  

Woordafbreking

sui•ker

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Oplosbare stof om kos te versoet, hoofsaaklik van suikerriet verkry.
  2. 'n Verbinding van koolstof-, waterstof- en suurstofatome.

    Voorbeeldsinne

  1. Ek drink twee lepels suiker met my koffie.
  2. Suiker is 'n soet en oplosbare koolhidraat met die algemene formule Cx(H2O).

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sugar(en)
Esperanto: sukero(eo)
Nederlands: suiker(nl)
TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek suiker 
Verlede Tyd ek  het gesuiker        

Werkwoord

    Betekenisse

Met suiker bestrooi; soet maak.

    Voorbeeldsinne

Ons moet die verslag suiker voordat ons dit inhandig.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sugar(en)
Nederlands: suikeren(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor suiker.