'n Sebra.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  sebra    sebras    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  sebratjie    sebratjies  

Uitspraak

    
(lêer)

Woordafbreking

se•bra

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(soogdiere) Equus Een van drie spesies perdagtiges uit Afrika wat kenmerkende swart en wit strepe het.

    Hiponieme

bergsebra, bontsebra, Grevy se sebra

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: zebra(en)
Frans: zèbre(fr) m
Nederlands: zebra(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sebra.