Verskeie soorte plante.

Afrikaans (af)

Etimologie

Van Latyn, planta.
EnkelvoudMeervoud
  plant    plante    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  plantjie    plantjies  

Woordafbreking

plant

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(biologie) 'n Lewende organisme met blare en wortels wat in die grond groei.

    Voorbeeldsinne

Die plant vorm gewoonlik in die lente nuwe blomhoofde, waarin die saadjies later ontwikkel en dan ryp word in die nasomer.

    Verwante woorde

plantkunde, plantasie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: plant(en)
Nederlands: plant(nl)
'n Boom word geplant.
TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek plant 
Verlede Tyd ek  het geplant        

Werkwoord

    Betekenisse

Iets in die grond sit, tipies om te groei.

    Voorbeeldsinne

Waar wil jy die boontjies plant?

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: plant(en)
Nederlands: plant(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor plant.