Engels (en)

Selfstandige naamwoord

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordlightlights

    Betekenisse

  1. Lig, elektromagnetiese golwe in daardie deel van die spektrum wat met die oog sigbaar is.
  2. Lig, 'n bron van lig, veral dikwels 'n elektriese lig.

Werkwoord

TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige TydIlight
he, she, itlights
Verlede Tydlit, lighted
Verlede Deelwoordlit, lighted
Teenwoordige Deelwoordlighting
Verdere vervoegings: light (vervoeging)

    Betekenisse

  1. Belig, lig daarop skyn.
  2. Aan die brand steek.
  3. 'n Ligbron aanskakel of andersins aktiveer, bv. 'n flits.

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Lig, van lae gewig.