Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  individu    individue    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  individu’tjie    individu’tjies  

Woordafbreking

in•di•vi•du

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Enkele lid van 'n groep persone, diere of dinge.
  2. 'n Enkele persoon in die besonder; enkeling.

    Voorbeeldsinne

  1. Die langste individu wat al aangeteken is, was 'n 93 cm manlike slang uit die ooste van Zimbabwe.
  2. Onderwys fasiliteer die verwesenliking van selfpotensiaal en verborge talente van 'n individu.

    Wisselvorme

indiwidu

    Verwante woorde

individueel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: individual(en)
Nederlands: individu(nl)