Afrikaans (af)

TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek lei 
Verlede Tyd ek  het gelei        

Werkwoord

    Betekenisse

Verlede deelwoord van lei.

    Voorbeeldsinne

Hy het die skape na die water gelei.
Ons het 'n rustige lewe gelei.
Die dominee het sy gemeente gelei.
Die swak ekonomie het tot werkloosheid gelei.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lead(en)
Nederlands: geleid(nl)


Nederlands (nl)

EnkelvoudMeervoud
  gelei v/m    geleien    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  geleitje    geleitjes  

Uitspraak

Hulp:IPA: [ʑə.ˈlɛɪ̭]

, [ʒə.ˈlɛɪ̭]

    
(lêer)

Woordafbreking

ge•lei

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(voeding), Jellie, gel