'n Emoe.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  emoe    emoes    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  emoetjie    emoetjies  

Woordafbreking

emoe

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(voëls) Dromaius novaehollandiae, 'n groot loopvoël wat in Australië voorkom.

    Voorbeeldsinne

Die emoe is die tweede grootste lewende voël in die wêreld volgens hoogte (naas sy eweknie die volstruis), word 1,50 tot 2 meter hoog en weeg tot 60 kg.

    Vertalings

  Vertalings:    emoe
Engels: emoe(en)
Frans: émeu(fr)
Nederlands: emoe(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor emoe.