doleansie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Sinonieme
Klag, klagskrif, beswaarskrif,
Betekenisse
veral die kerklike beweging van die dolerendes:Die Doleansie van 1886 (histories) (Nederlands),beweging deur die dolerendes onder leiding van onder andere drr. A Kuyper en FL Rutgers as protes teen die leervryheid van kollegialisme in die Nederlandsche Hervormde Kerk, wat gelei het tot die stigting van die "Gereformeerde Kerken" in Nederland op grondslag van die Dordtse kerkorde.
Werkwoord
doleer (kerktaal) 'n Klag inbring; veral besware voel teen die onbeperkte vryheid in die Christelike leer deur modernes voorgestaan: Die dolerende kerke.
🔥 Top keywords: Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5TuisbladSpesiaal:SoekKategorie:Afkortings in AfrikaanssinoniemKategorie:Idiome in AfrikaansDictionary:Manlik en vroulik van diereAfrikaansbetekenisontwikkelingDictionary:Selfstandige naamwoordDictionary:Byvoeglike naamwoordтакDictionary:Afrikaanse woorde/gewenKategorie:Woorde in AfrikaansbaieantoniemDictionary:Top 50000/Russiesbv.windDictionary:Woordelys/wens.Dictionary:Afrikaanse woorde/beSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Byvoeglike naamwoorde in AfrikaansboomafkortinglagwetDictionary:Afrikaanse woorde/toKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 7grootDictionary:Geselshoekiesekero.a.Dictionary:Afrikaanse woorde/sinuutDictionary:Afrikaanse woorde/maselfstandige naamwoordDictionary:Afrikaanse woorde/oiinteressantDictionary:Woordelys/vDictionary:Afrikaanse woorde/vebywoordaardverwarmingmôrei.p.v.Dictionary:Afrikaanse woorde/kimooiKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4koudoudverkleinwoordsinoniemeDictionary:Afrikaanse woorde/sovroeërvinnigliefdeπληθυντικόςDictionary:Community Portalbyvoeglike naamwoordWo.paddomineewoordeboektel.blokkiesraaiselteenstellingoogonderwyserfotoDictionary:Afrikaanse woorde/vofietsarmmeervouddeurKategorie:Akronieme en afkortingslêer