bliksemstraal

'n Bliksemstraal

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  bliksemstraal    bliksemstrale    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  bliksemstraaltjie    bliksemstraaltjies  

Etimologie

bliksem +‎ straal

Uitspraak

    
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Enkele sigbare elektrostatiese ontlading tydens 'n donderstorm

    Voorbeeldsinne

  1. Blits, bliksemstrale, vuur en vlam
    onverwags het die geknetter die aardkors verpletter.[1]

    Sinonieme

Weerlig

    Vertalings

  Vertalings:    bliksemstraal
Engels: thunder bolt(en)
Nederlands: bliksemstraal(nl) v/m

Verwysings