Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  bevolking    bevolkings    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  bevolkingtjie    bevolkingtjies  

Woordafbreking

be•vol•king

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(demografie) Al die inwoners van 'n bepaalde land, staat of gebied; die versameling mense (of organismes van 'n spesifieke spesie) wat in 'n gegewe geografiese area woon.

    Voorbeeldsinne

Die Suid-Afrikaanse bevolking bestaan uit mense met verskillende nasionaliteite.
Die bevolking van Afrika groei nog steeds.

    Sinonieme

populasie, inwonertal

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: population(en)
Nederlands: bevolking(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bevolking.