Die opbou van materie.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  atoom    atome    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  atoompie    atoompies  

Woordafbreking

a•toom

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(chemie)(fisika) 'n Mikroskopiese deeltjie bestaande uit neutrone, protone en elektrone. Atome is die boustene van alledaagse materie.

    Vertalings

  Vertalings:    atoom
Engels atom(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor atoom.