Zeus se strydwa, deur Alfred Church.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  Zeus     

Eienaam

    Betekenisse

(mitologie) Die hoofgod van die Griekse panteon, die vader van die gode.

    Voorbeeldsinne

Griekse kunstenaars beeld Zeus gewoonlik staande met ’n weerligstraal in sy regterhand, of sittende op ’n majestueuse manier uit.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Zeus(en)
Nederlands: Zeus(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Zeus.