Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  Prediker    —  

Uitspraak

IPA: ['pɾɛdikəɾ]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die een-en-twintigste boek van de Bybel.

    Voorbeeldsinne

Die boek Prediker soek 'n antwoord op die diepste lewensvrae, ook dié waarop die menslike wysheid nie 'n antwoord het nie.

    Holonieme

Ou Testament, Bybel

    Vertalings

  Vertalings:    Prediker
Deens: Prædikeren(da)
Duits: Kohelet(de)
Engels: Ecclesiastes(en)
Fins: Saarnaajan kirja(fi), Saarnaaja(fi), Salomon Saarnaaja(fi)
Frans: Ecclésiaste(fr)
Ido: Eklesiastes(io)
Italiaans: Ecclesiaste(it)
Latyn: Ecclesiastes(la)
Lets: Mācītājs(lv)
Litaus: Mokytojo knyga
Nederlands: Prediker(nl)
Noors: Preikaren(no)
Pools: Księga Eklezjastesa(pl)
Portugees: Eclesiastes(pt)
Roemeens: Ecleziast(ro)
Slowaaks: Kazateľ(sk)
Sloweens: Pridigar(sl)
Spaans: Eclesiastés(es)
Sweeds: Predikaren(sv)
Tagalog: Ang Mangangaral(tl)
Tsjeggies: Kazatel(cs)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Prediker.