mitologie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mitologie | — |
Etimologie
- Van Grieks μυϑολογία mythología, vanaf μυϑολογειν mythologein, om mites oor te vertel, vanaf μυϑος mythos, 'n vertelling, en λογος logos, 'n gesprek.
Woordafbreking
- mi•to•lo•gie
Betekenisse
- 'n Versameling verhale met bonatuurlike karakters of gebeurtenisse wat deur 'n spesifieke godsdienstige of kultuurgroep geglo word.
Voorbeeldsinne
- Die moderne gebruik van mitologie verwys óf na die mites van 'n spesifieke kultuur (soos in Griekse mitologie, Noorse mitologie of Zulu mitologie) óf die studieveld handelend oor die versamel, studie en uitlê van mites.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mitologie.
🔥 Top keywords: Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5TuisbladSpesiaal:SoekKategorie:Afkortings in AfrikaanssinoniemKategorie:Idiome in AfrikaansDictionary:Manlik en vroulik van diereAfrikaansbetekenisontwikkelingDictionary:Selfstandige naamwoordDictionary:Byvoeglike naamwoordтакDictionary:Afrikaanse woorde/gewenKategorie:Woorde in AfrikaansbaieantoniemDictionary:Top 50000/Russiesbv.windDictionary:Woordelys/wens.Dictionary:Afrikaanse woorde/beSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Byvoeglike naamwoorde in AfrikaansboomafkortinglagwetDictionary:Afrikaanse woorde/toKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 7grootDictionary:Geselshoekiesekero.a.Dictionary:Afrikaanse woorde/sinuutDictionary:Afrikaanse woorde/maselfstandige naamwoordDictionary:Afrikaanse woorde/oiinteressantDictionary:Woordelys/vDictionary:Afrikaanse woorde/vebywoordaardverwarmingmôrei.p.v.Dictionary:Afrikaanse woorde/kimooiKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4koudoudverkleinwoordsinoniemeDictionary:Afrikaanse woorde/sovroeërvinnigliefdeπληθυντικόςDictionary:Community Portalbyvoeglike naamwoordWo.paddomineewoordeboektel.blokkiesraaiselteenstellingoogonderwyserfotoDictionary:Afrikaanse woorde/vofietsarmmeervouddeurKategorie:Akronieme en afkortingslêer