Internet
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Internet | — |
Etimologie
- Samestelling van net (verkorting vir netwerk) met die voorvoegsel inter- (van die Latynse inter, “tussen”).
Woordafbreking
- In•ter•net
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (rekenaarwetenskap) 'n Wêreldwye netwerk van rekenaars met 'n gemeenskaplik gestandaardiseerde protokol (die TCP/IP-protokol).
Voorbeeldsinne
- Die naam "Internet" word gewoonlik in spreektaal gebruik om na die wêreldwye web te verwys, maar laasgenoemde is slegs een van die talle dienste wat deur die Internet beskikbaar is.
Eienskappe
- Internet word soms met 'n hoofletter geskryf om aan te toon dat dit dié Internet is, wat uit talle kleiner internette (met 'n kleinletter) saamgestel is. Talle publikasies skyf dit egter met 'n kleinletter, gewoonlik in nie-vakgerigte publikasies waar die onderskeid nie getref of verstaan word nie.
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: Internet | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Internet.
🔥 Top keywords: Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5TuisbladSpesiaal:SoekKategorie:Afkortings in AfrikaanssinoniemKategorie:Idiome in AfrikaansDictionary:Manlik en vroulik van diereAfrikaansbetekenisontwikkelingDictionary:Selfstandige naamwoordDictionary:Byvoeglike naamwoordтакDictionary:Afrikaanse woorde/gewenKategorie:Woorde in AfrikaansbaieantoniemDictionary:Top 50000/Russiesbv.windDictionary:Woordelys/wens.Dictionary:Afrikaanse woorde/beSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Byvoeglike naamwoorde in AfrikaansboomafkortinglagwetDictionary:Afrikaanse woorde/toKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 7grootDictionary:Geselshoekiesekero.a.Dictionary:Afrikaanse woorde/sinuutDictionary:Afrikaanse woorde/maselfstandige naamwoordDictionary:Afrikaanse woorde/oiinteressantDictionary:Woordelys/vDictionary:Afrikaanse woorde/vebywoordaardverwarmingmôrei.p.v.Dictionary:Afrikaanse woorde/kimooiKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4koudoudverkleinwoordsinoniemeDictionary:Afrikaanse woorde/sovroeërvinnigliefdeπληθυντικόςDictionary:Community Portalbyvoeglike naamwoordWo.paddomineewoordeboektel.blokkiesraaiselteenstellingoogonderwyserfotoDictionary:Afrikaanse woorde/vofietsarmmeervouddeurKategorie:Akronieme en afkortingslêer