Woordspeling

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Woordspeling" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Woordspeling
    'n Woordspeling (in Engels pun), wat ook paronomasia genoem word, is 'n soort spel met woorde wat op twee of meer betekenisse dui deur veelvuldige betekenisse...
  • beteken toeval, geluk, na willekeur; en ketaar, wat volgens hulle 'n woordspeling op "kitaar" en "kommentaar" is. Lukraaketaar is bekend vir hul uitgesprokenheid...
  • seksuele verlange van Markies de Sade, vandaar die naam Sadeness, as woordspeling van die Engelse woord sadness. Na Sadeness kom Mea Culpa (Part II), 'n...
  • Thumbnail for Nasionaal-Bolsjewistiese Party
    van die organisasie is die koerant Limonka (Лимонка). Die naam is ’n woordspeling op die naam van die leier, Edoeard Limonof, en is ’n Russiese idioom...
  • Thumbnail for Vladimir Nabokov
    Lolita (1955) is sy bekendste werk. Dit toon die liefde vir ingewikkelde woordspeling en sintetiese detail wat kenmerkend van al sy romans is. Nabokov is op...
  • Thumbnail for Asterix
    humor van die Asterix-strokiesverhale is tipies Frans: dit sentreer op woordspeling, karikature en satiriese tong-in-die-kies stereotipering. Voorts is daar...
  • Thumbnail for The Dandy Warhols
    Brent de Boer vervang is, tot stand gebring is. Die groepsnaam is 'n woordspeling op die naam van die Amerikaanse popkunstenaar Andy Warhol. The Dandy...
  • Thumbnail for Komediant
    voorbeeld is woordspeling of dubbelsinnigheid, waar daar gesinspeel word op soortgelyke woorde. The Two Ronnies maak dikwels gebruik van woordspeling. Stewart...
  • Thumbnail for Tyl Uilspieël
    handspieël. Daar word beweer dat die naam in werklikheid 'n bedekte woordspeling is op 'n Lae Duits gesegde om "jou af te vee". Volgens die pamflet is...
  • Thumbnail for Adam
    dieselfde, hoewel hulle nie met mekaar verwant is nie. Dit is egter 'n woordspeling: Soos die mens (ādām) uit die aarde (ădāmāh) geskape is, is die vrou...
  • Thumbnail for Gallium
    Hy het die element na sy geboorteland, Frankryk vernoem en deur die woordspeling ook na homself aangesien 'Lecoq' die haan beteken in Frans. Gallium kom...
  • Thumbnail for Andy Capp
    dobbel en allergies vir werk. Die titel van die strokiesverhaal is 'n woordspeling op die plaaslike uitspraak van die Engelse woord, "handicap". Die "Capp"...
  • van betekenis” wat beïndruk met sy taalvaardigheid, waarmee deur fyn woordspeling veral sosiaal-politiese kommentaar gelewer word. Daar is ’n afdeling...
  • Thumbnail for Eva
    dieselfde, hoewel hulle nie met mekaar verwant is nie. Dit is egter 'n woordspeling: Soos die mens (ādām) uit die aarde (ădāmāh) geskape is, is die vrou...
  • berugtheid wat die Dominikaanse orde verwerf het, het aanleiding gegee tot 'n woordspeling op hul naam: domini canes ("honde van die Heer") omdat hulle soos bloedhonde...
  • Thumbnail for KDE
    die twee projekte bestaan. Die naam KDE is oorspronklik bedoel as 'n woordspeling op die bestaande Common Desktop Environment wat beskikbaar was vir Unix-sisteme...
  • Thumbnail for Samizdat
    'n Russiese digter Nikolay Glazkov het 'n weergawe van die term as 'n woordspeling in die 1940's geskep toe hy kopieë van sy gedigte getik het en die nota...
  • Thumbnail for Letterkunde
    narratiewe motiewe en sinnebeeld of allegorie. Selfs 'n eenvoudige woordspeling kan as 'n literêre middel dien. Die vertelperspektief kan as literêre...
  • Thumbnail for Christopher Lambert
    is ook die enigste eienaar van Lamb Bear Productions. Die naam is ’n woordspeling op sy van, wat "Lamb-bear" uitgespreek word. "Christopher Lambert Biography...
  • Thumbnail for William Shakespeare
    enigste "Shake"-toneel in die land." (Die skuinsgedrukte gedeelte is 'n woordspeling op die spreuk "O, tierhart in vrouensvel omhul" ("Oh, tiger's heart wrapped...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BestuiwingToringOntbossingGalblaasSquare danceVlag van Suid-AfrikaRassismeNasionale VrouedagBloeddrukKwikHondAfrikaStadKinderregteRekenkundige ryVaalrivierLys van elemente volgens simboolGasBeroerteKompasHemelvaartSwawelCovid-19-pandemieMikro-ekonomieMosambiekKeelseerTydLieweheersbesieMeningsverskil oor aardverwarmingNatuurrampBok in die hokBestaansboerderyDirekte en Indirekte redeParoniemRomeinse RykVigsAntisemitismeWaterkringloopVioolLys van Afrika-landeBeeldspraakKonflik (proses)DroomMenslike seksuele gedragWêrelderfenisgebiedErosieKrugerwildtuinLongontstekingLys van Suid-Afrikaanse musikanteGrootste rampe in Suid-AfrikaAlvin BruindersStedelike hitte-eiland7de LaanGisTrekarbeidGeskiedenis van die AardeGroepsgebiedewetEngelsZoeloeBTWSeismologieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSuid-AfrikaAfro-AmerikanersHomofoonDesmond TutuPolitieke partyHidroulikaGqeberhaVormCSSMiddeloorontstekingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKoolhidraatGeslagGeld🡆 More