Wes Romeinse Ryk

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Wes-Romeinse Ryk
    Die Wes-Romeinse Ryk (Latyns: Imperium Romanum Occidentale) het ontstaan met die laaste verdeling van die Romeinse Ryk in 395 onder die twee seuns van...
  • Thumbnail for Romeinse Ryk
    Die Romeinse Ryk (Latyn: IMPERIVM ROMANVM) verwys na die gebied wat tussen 27 v.C. en die 5de en 6de eeu n.C. deur 'n reeks van keisers geregeer is. Dit...
  • Thumbnail for Bisantynse Ryk
    as opvolgers van die Romeinse Ryk beskou nie - hulle was die Romeinse Ryk. So is ook benamings soos "Oos-Romeinse" en "Wes-Romeinse" eers in die moderne...
  • Thumbnail for Heilige Romeinse Ryk
    Die Heilige Romeinse Ryk was die magsgebied van die Romeins-Duitse keisers van die Middeleeue tot 1806. Ná die afsterwe van Lodewyk die Vrome is die Frankiese...
  • Thumbnail for Wes-Gote
    die val van die Romeinse Ryk het die Wes-Gote vir twee en halwe eeu 'n belangrike rol in die geskiedenis van Wes-Europa gespeel. Die Wes-Gote, wat voor...
  • Thumbnail for Frankiese Ryk
    Frankiese Ryk (Latyn: Francia en later imperium Francorum) was in historiese opsig die belangrikste ryk wat ná die ondergang van die Wes-Romeinse Ryk in die...
  • die Wes-Romeinse Ryk het die Romeinse reg in die Oos-Romeinse Ryk van krag gebly. Vanaf die 7de eeu was die regstaal in die Ooste Grieks. Die Romeinse reg...
  • Thumbnail for Romeinse Republiek
    tydperk. Die presiese gebeurtenis wat die oorgang van die Romeinse Republiek na die Romeinse Ryk aandui is oop vir interpretasie. Historici stel die aanstelling...
  • Thumbnail for 375
    gehad. Gratianus volg sy vader Valentianus op as keiser van die Wes-Romeinse Ryk. 17 November – Valentinianus I, keiser van die Wes-Romeinse Ryk (* 321)...
  • Regalianus die usurpator 260 Macrianus Major, Minor en Quiëtus 260-261 Gallo-Romeinse Ryk Postumus 260-269 Lelianus 269, usurpator in Mainz Marius 269 Viktorinus...
  • Thumbnail for Attila die Hun
    was hy een van die mees gevreesde vyande van sowel die Wes-Romeinse Ryk as die Oos-Romeinse Ryk. Hy steek die Donau-rivier twee keer oor om die Balkan...
  • Die Oos-Wes-skisma is die skeuring van die oorspronklike Christelike Kerk van die Romeinse Ryk in twee afsonderlike kerke: die Oosters-Ortodokse Kerk in...
  • Thumbnail for Domein van Soissons
    Domein van Soissons (kategorie Romeinse Ryk)
    setel van Romeinse regering in Gallië. Tydens die heerskappy van die Wes-Romeinse Ryk Keiser Majorianus (457–461) het hy Aegidius tot magister militum van...
  • Thumbnail for Marcianus van Bisantium
    Oos-Romeinse Ryk, wat hy teen aanvallers beskerm het, en ekonomiese en finansiële hervormings. Aan die ander kant het sy beleid van isolasie die Wes-Romeinse...
  • Dinastie van Theodosius (kategorie Romeinse keisers)
    Die Dinastie van Theodosius was ’n Romeinse familie wat magtig geword het aan die einde van die Romeinse Ryk se bestaan. Die stigter van die dinastie...
  • Thumbnail for Ryk
    Ooste, die Persiese Ryk, die Ryk van Alexander die Grote, die Romeinse Ryk, die Islamitiese Ryk, die Bisantynse Ryk, die Frankiese Ryk van Karel die Grote...
  • Thumbnail for Valentinianus I
    Valentinianus I (kategorie Romeinse keisers)
    Valentinianus) (3 Julie 321 – 17 November 375) was keiser van die Wes-Romeinse Ryk van 364 tot 375. In Valentinianus se tyd is die projek om die 6 400 km...
  • Thumbnail for Gote
    volk, verdeel in die Oos-Gote en die Wes-Gote, en het 'n groot rol gespeel in die ondergang van die Wes-Romeinse Ryk en die vroeë Middeleeuse Europa. Die...
  • Thumbnail for Partiese Ryk
    Afganistan en Wes-Pakistan. Die ryk, wat aan die Syroete tussen die Romeinse Ryk in die Mediterreense bekken en die Han-dinastie van China geleë was,...
  • Thumbnail for Romeinse monargie
    Die Romeinse monargie of Romeinse Koninkryk (Latyns: REGNVM ROMANVM) was die tydperk van die antieke Romeinse tydperk, wat gekenmerk is deur 'n monargie...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VigsTsoenamiRugbyPoesMahatma GandhiOmtrek, oppervlakte en volumeSlangJudaïsmeAngssteuringEnsiklopedieHidroëlektrisiteitMoslemRooiJust NuisanceGestremdheidTelefoonBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Java (programmeertaal)Olimpiese SomerspeleWaterBeëdigde verklaringSteenkoolVarkOrtopedie25 AprilWaterpokkiesTuisbladGalileo GalileiCradock-4SenuweestelselSuid-Afrikaanse InkomstediensKlavierNoordwesMierBloedsomloopstelseldgbsjGawes van die Heilige GeesBergMonoloogIngrid JonkerAgtervoegselKeelseerInfeksieBeurtkragHolocaustKlem-in-die-kaakVoorsetselStereotipeLabia (geslagsdele)ArabiesMoedersdagFotosinteseDuitse maselsGalblaasOrgasmePerdNedersettingLewerLikkewaanOpenbare redevoeringVerkleinwoordKnieIndonesiëHemelvaartsdagGiuseppe GuarneriLeonardo da VinciFinale OplossingKolonisasieLys van medisinale kruieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AtoomRivierNuwe TestamentDie Stem van Suid-AfrikaSportMetafoorKunsmatige intelligensie🡆 More