Wes-Romeinse Ryk

Die Wes-Romeinse Ryk (Latyns: Imperium Romanum Occidentale) het ontstaan met die laaste verdeling van die Romeinse Ryk in 395 onder die twee seuns van Theodosius I: Arcadius het vanaf Konstantinopel oor die Oos-Romeinse Ryk geregeer en Flavius Honorius het vanaf Milaan en later Ravenna oor die Wes-Romeinse Ryk geheers.

Imperium Romanum Occidentale
Wes-Romeinse Ryk
Wes-Romeinse Ryk
285 – 476 Flag
Flag
Flag
Flag
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: senatvs popvlvsqve romanvs
(Latyns vir: "Die Senaat en Volk van Rome")
Ligging of Wes-Rom
Ligging of Wes-Rom
Die Wes-Romeinse Ryk in sy grootste uitbreiding in 395 onder keiser Honorius.
Hoofstad Milaan (286-402)
Ravenna (402-476)
Taal/Tale Latyn
Godsdiens Romeinse mitologie (tot 380)
Christendom (ná 380)
Regering Monargie
Wetgewer Senaat
Historiese tydperk Middeleeue
 - Verdeling van die Romeinse Ryk 285
 - Troonafstand van Romulus Augustulus 476
Oppervlakte
 - 395 2 000 000 km2
772 204 sq mi
Geldeenheid Romeinse geldeenheid
Wes-Romeinse Ryk
Verdeling van die Romeinse Ryk in 395
Wes-Romeinse Ryk
Die Wes-Romeinse Ryk in 395
Wes-Romeinse Ryk
Die Wes- en Oos-Romeinse Ryke in 476
rmn-military-header.png

Stigting van Rome
Romeinse monargie
Romeinse Republiek
Romeinse Keiserryk
Wes-Romeinse Ryk
Oos-Romeinse Ryk

Die Wes-Romeinse Ryk het geëindig - afhangende van die perspektief - in Augustus 475 met die uitsetting van die laaste Wes-Romeinse keiser Julius Nepos, wat deur die Bisantynse Augustus Zenon erken is, deur die Wes-Romeinse bevelvoerder Orestes, in Augustus 476 met die afsetting van die jong usurpator en teenkeiser Romulus Augustus deur die Wes-Romeinse bevelvoerder Odoaker of in die jaar 480 met die moord van die in die provinsie Dalmatia gevlugte Julius Nepos, wat spyte van die uitsetting steeds as Augustus (keiser) van die Wes-Rome beskou het.

Met die einde van die Wes-Romeinse Ryk het in Wes-Europa nie 'n keiserryk meer bestaan nie, net die Oos-Romeinse of later Bisantynse Ryk het as enigste keiserryk in Europa in die vroeë Middeleeue bestaan. Net met die kroning van Karel die Grote deur Pous Leo III het weer 'n Wes-Europese keiserryk ontstaan, die Frankiese Ryk.

Sien ook

Tags:

ArcadiusBisantynse RykKonstantinopelLatynsMilaanRavennaRomeinse RykTheodosius I

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vaginale kankerKnopiespinnekopRooikatDinteranthusVeelrassige pornografieKarwatsPersoonlikheidElandréVrouKommunismeGautengOntwerpMaria MagdalenaGianna MichaelsHipoteseSinoniemO.J. SimpsonVerassingItaliaansGesonde dieetTsjeggiesKwaZulu-NatalBorskankerAnglo-BoereoorlogSleutel (musiek)DaggaSuid-Afrikaanse WeermagPapierVulvaAustraliëIndiëBloedvergiftigingAbstraksie (rekenaarwetenskap)HoëveldLys van ingelyfde NG gemeentesSkemerSwawelJan van RiebeeckWekkerAnilingusSuid-Afrikaanse PolisiediensTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinInternetMenslike skeletDistrik SesGordelroosIslamVars waterOu Apostoliese KerkPolisiePseudowetenskapHector PietersonISimangaliso-vleilandparkPresident van die Verenigde State van AmerikaGeskiedenis van erotiese afbeeldingsOorlogPieter DuvenageToestand van materieDrie SusterskerkeStikstofSpierdistrofieUnie van Suid-AfrikaSlawernyVioolKuberkrakerLys van myne in Suid-AfrikaOrthopteraDirekte en Indirekte redeMad BuddiesWêreld- Ekonomiese ForumDagroofvoëlsJan de WetMiddeloorontstekingAfrikaanse woordelys en spelreëlsBywoordMielieHemelvaartsdag🡆 More