Soekresultate vir
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Bakterie" op die wiki
Bakterieë (enkelvoud: bakterie, uitspraak: baktérie) is 'n hoofgroep lewende organismes. Meeste is mikroskopies en eensellig, met 'n relatief eenvoudige... |
been en gewrigte. Meer as 'n derde van die wêreld se bevolking het die TB-bakterie in hul liggame en nuwe infeksies kom voor teen een per sekonde. Nie almal... |
woord coccinus (scarlet) dit is enige bakterie wat sferevormig is of naby een is. Die verpakking van kokkus bakterie, wat gereeld voorkom, het ook spesifieke... |
gousiekteboom is al hierdie spesies ondergrondse bome. Al hierdie plante het 'n bakterie Burkholderia caledonica wat 'n endosimbiont is en wat in spesiale knobbeltjies... |
bestaan. Hulle word eensellige organismes genoem. Voorbeelde hiervan is bakterie, amoeba en protozoa. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wiki Afrikaans... |
en braking gepaard. Disenterie word deur die Shigella-bakterie veroorsaak. Hierdie bakterie kom algemeen onder kinders voor. Ná 'n kort ontkiemingstyd... |
het die afkorting tot meer algemene gebruik versprei — byvoorbeeld die bakterie Escherichia coli word gereeld slegs E. coli genoem, en Tyrannosaurus rex... |
Rifampisien of rifampien is 'n antibiotikum wat geïsoleer is uit die bakterie Amycolatopsis rifamycinica. Rifampisien bind aan die beta-subeenheid van... |
spesifieke bakterie vernietig het. Hy het die gevolgtrekking gemaak dat 'n sekere stof wat deur hierdie skimmel afgeskei word, die bakterie uitwis en... |
watter soort dieet dit verwys. Karnivoor of vleiseter – vleis Bakterivoor – bakterie Detritivoor – detritus (verrottende materiaal) Folivoor of blare-eter –... |
Kanamisiensulfaat is 'n aminoglikosied-antibiotikum wat uit die bakterie Streptomyces kanamyceticus geïsoleer word. Kanamisien beïnvloed die 30S- ribosomale... |
Alexander Fleming ontdek dat die skimmel op 'n kolonie Staphylococcus-bakterie in 'n petribakkie in sy laboratorium die bakterieë tot helder dou opgelos... |
- wat reeds by konsentrasie van 250μM intree. Omdat sulfaatreduserende bakterie in die dunderm voorkom, word daar ook waterstofsulfied gevorm wat moontlik... |
nie simptome nie. Bosluisbytkoors word deur die bakterie Rickettsia africae veroorsaak. Die bakterie word versprei deur bosluise van die Amblyomma tipe... |
gedoen met bakterieë, en in die besonder met Escherichia coli (E. coli), 'n bakterie wat seker as die mees volledig bestudeerde organisme ter wêreld gereken... |
aantas. Rumatiekkoors tree gewoonlik in nadat 'n keelinfeksie wat deur die bakterie Streptococcus pyogenes veroorsaak is, verwaarloos word. Dit gebeur net... |
Nitriet word toegevoeg aan vleis om te verhinder dat dit bederf en dat die bakterie Clostridium botulinum botulisme veroorsaak. Ongelukkig kan nitriet ook... |
Kinkhoes is 'n aansteeklike kindersiekte wat veroorsaak word deur die bakterie Hemophilus pertussis. In die jare voor inenting en antibiotika het dit gepaard... |
versprei, streptokokke-bloedvergiftiging veroorsaak. Die tweede mikrobe of bakterie wat bloedvergiftiging veroorsaak, is Stahylococcus pyogenes. Hierdie mikrobe... |
Cholera is 'n infeksie van die dunderm deur die bakterie Vibrio cholerae. Daar is verskillende vibrio-bakterieë, waarvan die meeste die ingewande aantas... |