Rumatiekkoors

Rumatiekkoors (Engels: Rheumatic fever (RF)) is 'n inflammatoriese siekte wat die hart, gewrigte, vel en brein aantas.

Rumatiekkoors tree gewoonlik in nadat 'n keelinfeksie wat deur die bakterie Streptococcus pyogenes veroorsaak is, verwaarloos word. Dit gebeur net met sowat drie persent van mense wat strepkeel opdoen.

Rumatiekkoors
Klassifikasie en eksterne bronne
Die bakterie Streptococcus pyogenes wat rumatiekkoors aktiveer
Die bakterie Streptococcus pyogenes wat rumatiekkoors aktiveer
Rumatiekkoors Mediese waarskuwing

Simptome

Die kenmerkendste simptoom van rumatiekkoors is artritis, of gewrigsontsteking.

Skade

'n Ernstige aanval veroorsaak ontsteking van al die hartweefsels en dit kan tot die ongeneeslike beskadiging van die hartspiere en die hartkleppe lei.

Behandeling

Die eens gevreesde siekte word vandag onder andere met 'n alledaagse geneesmiddel bestry. In die tweede helfte van die 19de eeu is die pynstillende effek van asetielsalisielsuur, beter bekend as aspirien, ontdek. Die Duitse farmakoloog, Hermann Dresser, het vanaf 1893 asetielsalisielsuur onder die handelsnaam Aspirien verkoop. Vir die stryd teen rumatiekkoors was hierdie middel van die allergrootste belang.

Rumatiekkoors 
Sterftes aan Rumatiese hartsiekte in 2012 per miljoen persone.
██ 0-7██ 8-14██ 15-20██ 21-25██ 26-32██ 33-38██ 39-45██ 46-52██ 53-63██ 64-250

Aspirien in genoegsame dosisse toegedien, bring die pasiënt se koors vinnig af, verminder die swelling van die gewrigte en verlig die pyn.

Kortisoon word ook soms toegedien in 'n poging om die inflammasie van die hart te verminder en sodoende die skade aan die hartkleppe te beperk.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Rumatiekkoors SimptomeRumatiekkoors SkadeRumatiekkoors BehandelingRumatiekkoors Sien ookRumatiekkoors BronnelysRumatiekkoorsBakterieBreinEngelsHartVel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarakteriseringDerrickSmall HandsKruisigingSirkelHannes van WykAfrikaanse woordelys en spelreëlsVrymesselaryWes-KaapSkrikkeljaarKlankverskynselsSlag van Cuito CuanavalePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWillie EsterhuizenAnette EngelbrechtAnilingusIntensiewe vormSeksualiteitPoesBakterieKriekNieuwoudtvilleAnale kankerDaggaEierleierOntlastingNagapieWerwelkolomWortelGodsdiensWynand du ToitVolkekundeHolocaustBaarmoederPapegaaieSpysverteringstelselSelfmoordNieu-SeelandTongaanse nasionale rugbyspanBelgiëLys van elemente volgens simboolAppelblaarLLika BerningJudaïsmeRuslandWes-AfrikaPersBybelAsmaAnale seksHernubare energieVuurBloeddrukKarpaletonnelsindroomOrgasmeYstervarkDachshundGoeie VrydagMagda van BiljonNamakwalandAdolf HitlerSuid-Afrikaanse PolisiediensTonnels van Củ ChiKolitisHartversakingNuwe TestamentJaco du PlessisVolksrepubliek China🡆 More