Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  wêreld    wêrelde    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  wêreldjie    wêreldjies  

Uitspraak

    
(lêer)

Woordafbreking

wê•reld

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

1. Die aarde en alles daarop.
2. 'n Groot groep mense op aarde.
3. Die dinge waarmee iemand hom besig hou.
4. 'n Spesifieke plek op aarde.

    Voorbeeldsinne

1. Om die wêreld in 80 dae.
2. Die hele wêreld weet van Wikipedia, maar niemand weet van die Wikiwoordeboek nie.
3. Sy wêreld bestaan net uit skool en krieket.
4. Die wêreld om Pretoria is Afrikaans.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: world(en)
Nederlands: wereld(nl)