Inkwisisie Bronne

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Die Inkwisisie was 'n offisie van die Rooms-Katolieke Kerk wie se taak dit was om kettery te onderdruk. Hulle aksies en samewerking met die plaaslike regerings...
  • Thumbnail for Spaanse Inkwisisie
    Die Spaanse Inkwisisie was 'n instituut wat in 1478 deur die Reyes Católicos van Spanje gestig is om Katolieke Ortodoksie gedurende hul heerskappy te handhaaf...
  • Thumbnail for Pous Paulus IV
    Julie 1541 kardinaal-priester van San Clemente. Vanaf 1542 lei hy die Inkwisisie. Op 24 September 1543 word hy kardinaal-biskop van San Maria in Trastevere...
  • kardinale aan, waaronder Desiderio Scaglia, O.P., kommissaris van die Inkwisisie. 1696 – ’n Ligte aardbewing vind in die Kaap de Goede Hoop plaas. 1787...
  • Thumbnail for Pous Adrianus VI
    Augustus 1516 word hy biskop van Tortosa, op 14 November 1516 hoof van die Inkwisisie van Aragon en op 1 Julie 1517 word hy bevorder tot kardinaal deur Pous...
  • Thumbnail for Pous Gregorius IX
    Pous Gregorius IX (kategorie Inkwisisie)
    toestande dikwels laks was daar teenoor. In 1231 stig hy die Pouslike Inkwisisie onder leiding van die Dominikane Orde, maar stem nie saam met die gebruik...
  • Thumbnail for Galileo Galilei
    filosowe en geestelikes. Twee geestelikes het hom selfs by die Romeinse Inkwisisie van 1615 aangekla en, alhoewel hy van alle klagtes verontskuldig is, het...
  • Thumbnail for Pous Sixtus V
    na Venesië gestuur. Op 16 Julie 1560 word hy konsulent van die Roomse Inkwisisie. Hy neem deel aan die konsilie van Trente en word in 1561 benoem tot prokureur-generaal...
  • Kathaar (afdeling Bronne)
    filosofiese stromings beskryf, alhoewel die protokolle van die inkwisisie die enigste bronne is wat 'n soortgelyke gevolgtrekking steun en weens hulle partydigheid...
  • Thumbnail for Pous Pius VIII
    Thomas Weld, titulêr biskop van Amiclea. Raffaele Mazio, assessor van die Inkwisisie. Domenico de Simone, prefek van die pouslike huishouding. Louis-François-Auguste...
  • Thumbnail for Ladino
    Ladino (kategorie AS1-bronne in Engels (en))
    beoefen. Ladino vier hoogty op literêre gebied. Deur die opkoms van die inkwisisie van die Rooms-Katolieke Kerk word die Jode in 1492 gedwing om hulle tot...
  • Thumbnail for Pous Alexander VIII
    1667–1669 – Datarius van die pous. 1676–1689 – Sekretaris van die Roomse Inkwisisie. 13 September 1677 – 8 Januarie 1680 Kardinaal-priester van S. Maria in...
  • Thumbnail for Pous Innocentius VIII
    gevolg gehad. In 1487 stel hy Tomas de Torquemada as hoof van die Spaanse Inkwisisie aan. Hy het ook 'n kruistog teen die Waldensers bepleit. In 1486 het hy...
  • Thumbnail for Pous Clemens V
    beskikbaar te stel. In Februarie 1308 skort hy die aktiwiteite van die Franse Inkwisisie op. Op 12 Augustus 1308 word die pouslike aanklagte teen die Tempeliers...
  • Thumbnail for Pous Innocentius IV
    ernstige letsel tot gevolg gehad het nie. Die bul word jare lank deur die Inkwisisie gebruik. 16 Desember 1246 – Edmund Rich, aartsbiskop van Kantelberg. 1274...
  • Thumbnail for Pous Sixtus IV
    Venesië onder interdik geplaas in 1483. Pous Sixtus IV het die Spaanse Inkwisisie goedgekeur in 1478 en 'n bul gepubliseer wat die Inkwisiteur van Seville...
  • Thumbnail for Pous Pius IV
    het die aanklag teen Jeanne van Albret, koningin van Navarre, deur die Inkwisisie, as sou sy Calvinis geword het, laat terugtrek in 1564 ondanks die protes...
  • Thumbnail for Pous Johannes XXII
    Dieudonné Michaëlis, Guilhem Sancton en Pons Rocha van Narbonne het voor die Inkwisisie verskyn en is op 7 Mei 1318 op die brandstapel in Accoules tereggestel...
  • Thumbnail for Pous Pius V
    bevestig die voorregte van die kruisvaarders en beskerm hulle teen die Inkwisisie in Oktober 1570. Hy bevestig in November 1570 die Onbevlekte Ontvangenis...
  • Thumbnail for Pous Bonifatius VIII
    Universiteit in Rome. Die Jode het besonder gely onder Bonifatius en die Inkwisisie. Om die vervolging van sy gemeente te probeer beëindig, het die rabbi...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterMigrasie van diereVierde Industriële RevolusieKaapse MaleiersMahatma GandhiMarco PoloSamestellingMusieksimboleProstaatklierVideoWinnie Madikizela-MandelaArabies-Israeliese konflikBorskankerImpakte van toerismeGemeenskapEpilepsieMieliestronkKlimaatveranderingKolonisasiePlastiekThys die BosveldklongNederlandDoelwitNarsistiese persoonlikheidsteuringKommaRugbyGeldFotosinteseErfenisdag (Suid-Afrika)DiepaartromboseVlinderAkademiaBoelieryRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Geskiedenis van Suid-AfrikaVoortrekkermonumentOorstromingMierPeach van PletzenCovid-19-pandemieVerenigde NasiesOseaanbesoedelingSuid-AfrikaWortelkanaalSwart menseRina HugoKoorsPiesangSonenergieMeervoudViëtnamoorlogKasteel die Goeie HoopProteaAnusKontinentArmoedeverligtingSlotmasjienPersoonlike voornaamwoordBraaiPankreasLas (rekeningkunde)Olimpiese Somerspele 2024Vraag en aanbodBruin huisslangSwart nasionalismeUitwerking van klimaatsveranderingVaste stofHoërskool Sentraal, Bloemfontein25 AprilBokmakierieAgtergrond (narratief)Slag van BloedrivierKwaZuluKolitisHeupvervanging🡆 More