.Dd

.dd is die Internettopvlakdomein vir die Duitse Demokratiese Republiek (Oos-Duitsland).

Dit is gekies op grond van die ISO 3166-1 alfa-2 kode vir die Duitse Demokratiese Republiek, die letters uit die Duitse naam van die land: Deutsche Demokratische Republik. In ooreenstemming met IANA-beleid, was .dd dus beskikbaar om aan Oos-Duitsland toegeken te word. Maar dit het nooit gebeur nie, en so is .dd nog nooit by die wortelnaambediener (root nameserver) gevoeg nie. Die enigste gebruik was intern by die universiteite van Jena en Dresden.

Met die hereniging van Duitsland, het Oos-Duitsland deel geword van die Federale Republiek van Duitsland, wat reeds die domein naam .de toegeken is. Die ISO 3166-1-kode "DD" is in 1990 teruggetrek.

Verwysings

Tags:

Duitse Demokratiese RepubliekDuitse taalISO 3166-1Lys van Internettopvlakdomeine

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WortelkanaalWit-DonderdagMarita NapierHoofpynMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaCarike KeuzenkampMangelontstekingW3CBeroerteHottentot (vis)Long1991VoorsetselWiskundeBiljoenOorlog in Soedan (sedert 2023)OlifantVermaakOntbinding van die SowjetunieNederduitse Gereformeerde KerkBloedsomloopstelselKommunikasieDissipel vir wie Jesus baie lief wasLuiperdSkoenlapperWladimir PoetinKoos du PlessisDonker materieTropiese huisgeitjieAnnelize van der RystTuisbladBybelWikiMagda van BiljonRugbySwedeVigsNagapieLabia (geslagsdele)KinkhoesToorbergLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KoggelmanderSpelerposisies in rugbyTonnels van Củ ChiIranOraniaAarde se atmosfeerVolumeWikipediaNazi-DuitslandVarkAntieke EgipteLys van Afrikaanse televisiereekseLSeksueel oordraagbare infeksieTuberkuloseOnse VaderAspergersindroomStuitjieRacheltjie de BeerInsekCobus RossouwHerpes simplexUniversiteit StellenboschSixtynse kapelDuitse maselsLys van lande volgens bevolkingGebande muishondEuropese RugbykampioenskapDermpoliepMediaWikiThabo MbekiBrasiliaanse nasionale rugbyspanKarakterisering🡆 More