Spesery

Speserye is gedroogde sade, vrugte, wortels, bas, of ander plantprodukte wat primêr gebruik word vir geur, kleur of preservering van voedsel.

Soms word 'n spesery gebruik om slegte geur te verberg.

Spesery
Speserye en kruie in 'n winkel in Goa, Indië

Speserye word onderskei van kruie, wat dele van groen blaarplante is en ook gebruik word vir geur en om geregte beter te laat vertoon.

Baie speserye het antimikrobiese eienskappe. Dit kan verduidelik waarom speserye meer algemeen gebruik word in die warmer klimaatsones, waar meer aansteeklike siektes voorkom, en waarom die gebruik van speserye prominent is in vleis, wat veral vatbaar is vir bederf.

Speserye het ook ander gebruike, insluitend godsdienstige rituele, medisinale, skoonheidsmiddel- of parfuumproduksie, of as 'n groente. Borriewortels word byvoorbeeld verbruik as 'n groente, en knoffel as 'n antibiotikum.

Verwysings

Tags:

BasKleurPlantSaadVoedselVrug

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jak de PriesterHeidelberg, GautengWayde van NiekerkSteve HofmeyrAfrikanersAllan BoesakWebblaaierAtlantiese OseaanMuishondFiksieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKwaggaGlasLyfstraf in skoleVrouNommertekenBernice WestGautengKarlien van JaarsveldNederduitse Gereformeerde KerkPeriodieke tabelSelDemi Lee MooreSpinnekopKultuurMenseregtedagMondIntensiewe vormVulkanismeRassisme in AfrikaWinterMadison IvyVerkragtingAntjie KrogSonja HerholdtSeksueel oordraagbare infeksieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaRugbyRoossenekalMagnesium2024 Chinese Grand PrixWes-KaapPrimêre sektor van die ekonomieMierInfeksieArmoedeDoopMobutu Sese SekoSekondêre sektor van die ekonomieKlein-KarooBoelieryKolonialismeSwartbewussynsbewegingAndré JacobsGalileo GalileiDonderstormBeroerteRivierRina HugoRieldansNelson MandelaNasionale VrouemonumentWinnie Madikizela-MandelaAnton GoosenHomoniemSwaweldioksiedLionel PetersonErfenisRandall WicombSkilpadTrappe van vergelykingKoppeltekenAdolf HitlerPriemgetalSonnestelselTelefoonNeologisme🡆 More