Saskatchewan

Saskatchewan is 'n provinsie van Kanada met 'n oppervlakte van 652 330 km² en 1 miljoen inwoners (2009).



Saskatchewan
Vlag Landswapen
(Vlag van Saskatchewan) (Landswapen van Saskatchewan)
Leuse : Multis E Gentibus Vires
Saskatchewan
Ander provinsies en gebiede van Kanada
Land Saskatchewan Kanada
Hoofstad Regina
50° 27' N, 104° 36' W
Grootste stad Saskatoon
Goewerneur-generaal Russell Mirasty
Eerste Minister Scott Moe (Conservative Party)
Oppervlakte 651 900 km²
 - Land 591 670 vk km
 - Water 59 366 vk km (9,1%)
Bevolking (2009)
 - Totaal 1 023 810 inw.
 - Digtheid 1,67 inw./vk km
Toelating tot die Kanadese Federasie
 - Datum 1 September 1905
Verteenwoordiging in die Parlement
 - Parlement 14
 - Senaat 6
Posafkorting SK
Voorsetsel by poskode S
Tydsone UTC -6 1
Internet-domein .sk.ca
1 UTC -7 en somertyd (UTC -8) in Lloydminster

Die hoofstad is Regina (193 000 inwoners). Aan weste grens Saskatchewan aan Alberta en aan die ooste aan Manitoba.

Koniferewoud en groot grasvlaktes (Frans: prairie) oorheers die landskap. Naas die Saskatchewan- en Churchillriviere is daar talryke mere. Die belangrikste nywerhede is visbedrywe, veeboerderye, koring en suiwel; olie, uraan en koper is die vernaamste grondstowwe.

Verwysings

Tags:

AlbertaKanadaManitoba

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YouTubeLys van nedersettings in Suid-AfrikaMenseregteNatuurWieg van die MensdomKolitisSeevlakstygingSharpeville-slagtingLiewe HeksieInnes en Franna BenadéLys van politieke partye in Suid-AfrikaVerkleurmannetjieRookgewoonteOlifantWaterbesparing in Suid-Afrika7de LaanAfvalbestuurWet op NaturellengrondVolhoubare ontwikkelingInvloed van vigs op die ekonomieHerpes simplexMosambiekAsiëDriehoekEllipstekenSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKleurFilosofieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVarkgriepHartTydKappie (skryfteken)ItaliëCarike KeuzenkampPseudowetenskapSteenkoolPersoonlikheidPinksterSpinnekopHidroëlektrisiteitHerfsWaatlemoenAfkortingHeupToerismeWitbloedselWaterpokkiesGevolge van aardverwarming op oseaneLys van Afrikaanse televisiereekseAssonansieRomanAnale seksIngrid JonkerInflasieMarie AntoinetteFotosinteseBloedsomloopstelselMaanSelfvertroueHartseerErfenisdag (Suid-Afrika)MeervoudGeelhoutTweede Nuwe JaarVaginale kankerDokterCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVerlede tydElon MuskMediese diagnoseIngenieursweseRekenaarHartaanvalPriemfaktorRefentse Morake🡆 More